Rome Homestead Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Winteraanbod 35 % af

Kry 35% af. Geldig vanaf 24 Mei 2019 tot 30 Aug 2019.

Beskrywing

Rome Homestead Guest House is op 'n privaat landgoed in Rome Glen in Somerset-Wes geleë en bied verblyf in groot gastekamers. Dié Kaaps-Hollandse herehuis is perfek vir gaste op soek na 'n gerieflike naweekwegbreek, selfsorgverblyf naby 'n troue, of 'n piekniek langs die dam op die landgoed se groot grasperk.

Rome Homestead Guest House het 5 kamers wat saam bespreek kan word vir 'n groep. Elke kamer beskik oor 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-stort. Die kamers het ook elkeen gratis WiFi en 'n TV met sekere DStv-kanale.

'n Gemeenskaplike kombuis, 'n swembad en 'n tennisbaan is beskikbaar. Op die damwal is daar 'n houtdek en veilige parkeerplek word vir tot 10 voertuie voorsien.

Rome Homestead Guest House is naby heelwat wynplase, winkels en restaurante geleë. Die Strand Gholfklub en die strand is net 10 tot 15 minute se ry hiervandaan.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Swem
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  DVD-speler
  •  Sekretariële Geriewe
  •  Internet
  •  Televisie
  •  Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Rome Homestead Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R950 R618 per nag (plek vir 2)

Kry 35% af. Geldig vanaf 24 Mei 2019 tot 30 Aug 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false