Romilly on the Beach

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Romilly on the Beach is 'n selfsorgwoonstel wat reg oorkant die strand in 'n veilige gebou in die Strand geleë is. Dit is ideaal vir 'n gesin wat op soek is na huislike verblyf na aan die strand en ander besienswaardighede.

Die woonstel is op die sesde vloer en bestaan uit 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-leefarea. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens met 'n stort en bad, wasbak en toilet in die badkamer. Die kombuis is goed toegerus met 'n stoof en oond, yskas, mikrogolfoond en ingeboude kaste.

Die sitkamer het gemaklike rusbanke en 'n TV. Parkeerplek van die straat af word voorsien en Romilly on the beach is net 100 m se stap van die strand af en na aan restaurante, winkels en ander geriewe.

Kenmerke

  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Romilly On The Beach gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R800 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false