Rondeheuwel Guest Farm
- Kapasiteit: 20 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rondeheuwel Guest Farm, Bredasdorp, Arniston, 7280, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R4 840 per nag, vir 20 mense
Beskrywing
Rondeheuwel Guest Farm is 'n bekoorlike selfsorg-plaashuis wat 11 km van Arniston af geleë is. Dit is perfek vir 'n groot gesin of 'n groep wat op soek is na 'n wegbreek ver van die stad se gedruis af.
Die plaashuis is volledig gemeubileer en beskik oor 7 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-leefarea. Die slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en/of 'n dubbelbed en daar is 'n stort, bad, wasbak en toilet in die badkamers. Die kombuis is ten volle toegerus om maaltye voor te berei en beskik oor geriewe soos 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n oond met 'n stoof en oorgenoeg ingeboude kaste om toebehore te stoor.
Daar is netjiese en gemaklike sitplek in die sitkamer en daar is nog 'n aparte leefkamer met 'n kaggel. Die huis het 'n TV-kamer, 'n binnebraai, en 'n groot agterplaas waar kinders kan speel.
Parkeerplek is beskikbaar voor die huis en Rondeheuwel Guest Farm is net 'n entjie se ry van die strand en winkels in die dorp af.
Slaapplek
’n Bespreking by Rondeheuwel Guest Farm sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Stort
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Hannalie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 15
Jaar gelys 7
Ligging
- Rondeheuwel Guest Farm, Bredasdorp, Arniston, 7280, Wes-Kaap
- Gaste dink Rondeheuwel Guest Farm het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 20 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rondeheuwel Guest Farm, Bredasdorp, Arniston, 7280, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom