Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ronderus Gasteplaas

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 6 resensies vir Ronderus Gasteplaas
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5
Ankea O - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ankea O

Goeie ervaring.

Baie netjies en skoon, waarde vir geld. Vriendelike ontvangs en pragtige ligging.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantal H - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chantal H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige natuurskoon.

Heerlik uitgerus. Elektriese kombers op die dubbelbed sou welkom gewees het. Goeie verwarmers vir die winternagte word benodig. Die verwarmers wat daar was, is nie geskik nie. Lapa is 'n heerlike songevulde vertrek, baie lekker daar gekuier en ontspan. Baie veilig, vêr gestap en die ongerepte natuur waardeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Willem V
Besigheidsreis

Rustigheid en natuurskoon is 'n bonus.

Nat toestande kan probleme veroorsaak vir mense met lae voertuie en geen ondervinding op gladde, nat grondpaaie nie. Die pad tussen Memel en Verkykerskop is in 'n swak toestand. Om Ronderus vanaf die Vrede-Memelpad te bereik is beter, maar daar is verskeie turfbulte wat mens se bestuursvaardighede erg beproef.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Willem V
Besigheidsreis

Rustig. Pragtige uitsig. Wonderlike geriewe.

Ronderus is 'n plek waar mens nie net moet oorslaap nie. Mens behoort ten minste 'n naweek of langer daar deur te bring. Die enigste uitdaging is die pad daarheen. Moenie met 'n laaglopende voertuig daarheen reis nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anthony V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthony V
Saam met vriende

Lovely, quite place in nature.

If you like a secluded destination to yourself, this is the perfect place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Santi M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Santi M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Breakaway.

Very peaceful and quiet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 250
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R2 250
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R2 250
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ronderus Plaas, Langs die R34, Memel, 2970, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8712702c9cf4767eefb1d4b32078c821ce904652e8d3a09320e34e31516e1476af4183333a161c2421d1077070f0d8d4195f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 250 per nag, vir 6 mense 6 5 1 5 Farm Ronderus Off the R34 2970 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -27.752374744615 29.416082792378