Kampsbaai Akkommodasie by Roodeberg Views | LekkeSlaap
+35
+35

Roodeberg Views

Selfsorg
  • Vanaf R3 500 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Isodore Cohen Place, The Roodeberg Eenheid 4 , Kampsbaai , 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Roodeberg Views is 'n ruim, moderne en pragtig versierde selfsorgwoonstel in die veilige Rooodeberg-kompleks met 'n uitstekende ligging en 'n panoramiese uitsig oor Kampsbaai en die see. Die Roodeberg-kompleks is naby die strand en baie restaurante, kafees en kroeë.

Die woonstel het slaapplek vir 6 gaste en het 3 slaapkamers, 2 badkamers, en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en leefarea.

Die slaapkamers is op die boonste verdieping. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Die 2 kamers deel 'n badkamer met 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak. Elke slaapkamer het 'n groot balkon met see-uitsig.

Die oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea is op die onderste verdieping. Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg en sluit 'n yskas-vrieskas, stoof en oond, mikrogolfoond en 'n wasmasjien in. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6 gaste. Die leefarea het gemaklike banke en 'n TV met DStv-aansluiting. Die leefarealei na 'n privaat terras met 'n etenstafel en 'n pragtige uitsig. Beperkte WiFi is beskikbaar.

Die Roodeberg-kompleks bied groen tuine en 2 gemeenskaplike swembaddens. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Roodeberg Views sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Isodore Cohen Place, The Roodeberg Eenheid 4 , Kampsbaai , 8001, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Isodore Cohen Place, The Roodeberg Eenheid 4 , Kampsbaai , 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAsLLFspJ4OsAFrqQu8tYRufKsu7JYQpHIgw4hM6pXxURZX1hbfK?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 500  per nag (plek vir 6) Isodore Cohen Place Unit 4 The Roodeberg 8001 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -33.964245291764 18.381803834988
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za