Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Roodegrond Rivier Kamp

Kampeer/karavaan
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 80 mense
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Roodegrond Boerdery plaas, Af van die R331, Patensie, 6335, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Roodegrond RivierKamp is geleë op 'n werkende sitrus- en aartappelplaas, sowat 9 km vanaf die natuurryke en rustige Patensie. Gaste ry deur die lemoentuine en aartappellande om by die kampeerterrein uit te kom. Die plaas is op pad na die Baviaanskloof, langs die Gamtoosrivier.

Daar is 'n gemeenskaplike ablusieblok met warm storte, spoeltoilette en 'n opwasarea. Krag, water en braaidromme word voorsien. Gaste is welkom om gebruik te maak van die 3 kajaks wat beskikbaar is. Braaihout kan teen 'n ekstra koste vooraf bestel word. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.

Gaste kan swem, kajakvaar en hengel of in die omtrek voetslaan of bergfietsry.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 8 resensies vir Roodegrond Rivier Kamp
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Tammy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Jaar gelys 6

Ligging

  • Roodegrond Boerdery plaas, Af van die R331, Patensie, 6335, Oos-Kaap
  • Gaste dink Roodegrond Rivier Kamp het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 80 mense
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Roodegrond Boerdery plaas, Af van die R331, Patensie, 6335, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAFEdSnusMyTW75zPZh0uCMxAZ3fxcu2LGr3I6B4YpbSTGRmlVuu?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R200 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 Farm Roodegrond Boerdery Off the R331 6335 Oos-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -33.738362610247 24.743040498869
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem