Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Roodenburg House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Campground-weg 74, Rondebosch, Kaapstad, 7700, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Roodenburg House 1882 is 'n luukse gastehuis wat oorspronklik in 1882 gebou is. Dit is in die lowerryke voorstad Rondebosch geleë en bied fantastiese berguitsigte. Dit is ook net 'n kort entjie se ry van plaaslike geriewe en besienswaardighede af.

Verblyf word aangebied in 5 kamers. Elke kamer het 'n unieke styl en karakter en 'n luukse, ruim en suite-badkamer. Elke kamer is ingerig met moderne geriewe, 'n platskerm-TV met DStv en 'n DVD-speler, WiFi en ADSL. Ons is gefokus daarop om meer omgewingsvriendelik te wees en gebruik natuurlike produkte asook hitte-wissel geisers.

Die binnekant het baie van die oorspronklike kenmerke behou soos die gebrandskilderde vensters, oorspronklike houtwerk en kaggels. Die hoof-ontvangsarea lei na die gesellige kroeg, eetkamer en wonderlike sitkamer met deure wat wyd kan oopmaak op die swembad en fonteintjies.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gimnasium
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Skootrekenaar-projektor
  • Rekenaar Netwerklewering
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 8 resensies vir Roodenburg House
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.1/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Kathy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Jaar gelys 12

Ligging

  • Campground-weg 74, Rondebosch, Kaapstad, 7700, Wes-Kaap
  • Gaste dink Roodenburg House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Campground-weg 74, Rondebosch, Kaapstad, 7700, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc7c547e71b5cd943368dede16eaa77977f868df0b62cc4baa46a9cc424bd265a026af22675057012fc7ac5178fb31b1704c2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 74 Campground Road Rondebosch 7700 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-22:00 10:00 -33.963810917843 18.475999832153
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem