by Roodeplaat Estate | LekkeSlaap
+9

Roodeplaat Estate

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bosveldstraat 244, Bosveldpark, Roodeplat, Pretoria, 2069, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Roodeplaat Estate bied gerieflike verblyf in 'n selfsorgkothuis op die eienaars se woonerf. Die kothuis is ideaal vir oornaggaste of gaste wat 'n troue of sportgeleentheid in die area bywoon. Roodeplaat Estate is net 8 km vanaf Roodeplaatdam en 27 km vanaf Pretoria.

Die kothuis het 2 slaapkamers en is geskik vir 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en ingeboude kaste. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en ingeboude kaste. Die badkamer het 'n stort.

Die kothuis het 'n toegeruste kombuis, eetkamer met sitplek vir 6 gaste, en 'n sitarea met 'n TV met OpenView-kanale. Die kombuis is vir selfsorg met 'n yskas-vrieskas, oond, stoof, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus.

Daar is 'n beskutte stoep as gaste buite wil eet, 'n braai-area met gas- en houtskoolbraaigeriewe, asook 'n privaat tuin. Die eiendom het uitstekende sekuriteit en beskutte parkeerplek vir gaste.

Die ligging is ideaal vir gaste wat opleiding en konferensies by die SAPD-hondeskool wat 4 km weg is bywoon, of die Departement van Water wat 6 km weg is.

Slaapplek

’n Bespreking by Roodeplaat Estate sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 3 resensies vir Roodeplaat Estate
Netheid
3.7/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Bosveldstraat 244, Bosveldpark, Roodeplat, Pretoria, 2069, Gauteng
  • Gaste dink Roodeplaat Estate het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bosveldstraat 244, Bosveldpark, Roodeplat, Pretoria, 2069, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0a9409d5206da4243968df3c6de090f64e2e8ebfeaf8661fb74126a7973deda56c00e3dab714e9714d7b499f0e8798de17b7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200  per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 244 Bosveld Street, Bosveld Park Roodeplaat 2069 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.58838534721 28.391771501852
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem