LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Roodepoort Farm Self-Catering | LekkeSlaap
+39

Roodepoort Farm Self-Catering

Tintin Trailer
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • 1 x Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Is jy op soek na iets meer eksoties? Kom bly dan in die stylvolle Retro Parkhome. Daar is 'n volledig toegeruste kombuis met 'n oond, stoof, mikrogolfoond en yskas-vrieskas binne. Daar is ook 'n stort, dubbelbed en eetarea.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Lexi's Quirky Cottage
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • 1 x Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Lexi's Quirky Cottage is 'n romantiese, knus grasdak-kothuis met 'n lieflike grasdak-slaapkamer en 'n en suite-badkamer asook 'n sonnige veranda. Die kombuis is ruim en het ingeboude kaste. Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg. Die "cliffhanger"-bad bied onbelemmerde uitsigte oor die plaas, velde en sandsteenklowe.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
The Longhouse
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Dié huis het 'n aardse styl met ontblote balke uit 1883. Daar is 3 slaapkamers met koningingrootte-beddens, en suite-badkamers en toegang tot die groot leefarea. Linne en handdoeke word voorsien. Die kombuisarea in die hoofslaapkamer het 'n gasstoof, wasbak, mikrogolf, yskas-vrieskas, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware. Komplimentêre beskuit word voorsien. Die sitarea het 'n ysterstofie. Oorgenoeg parkeerplek is beskikbaar. Daar is 'n bad in die tuin waarin gaste kan lê en na die sterre kan staar of oor die vallei kan uitkyk.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Lara's Homestead
Vanaf R1 400
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Lara's Place dateer uit 1883 en het 4 ruim slaapkamers en 2 gerieflike badkamers, 'n ruim leefarea, sonkamer en eetkamer. Al die kamers is ruim en het klerekaste. Daar is 'n Jetmaster-stoof in die leefarea. Die eenheid is nuut opgeknap en gemeubileer.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 6
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Mila's Place
Vanaf R1 400
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Mila's Place het 'n pragtige, sonnige uitsig oor die plaas en velde. Daar is 3 slaapkamers en 2 badkamers waarvan 1 'n groot en suite-badkamer is en, as 'n ekstra, 'n stort met 'n 180°-uitsig het. Al die kamers is ruim en het ingeboude kaste. Die eenheid is nuut gemeubileer en het al die nodige kookgerei.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Roodepoort Plaas, S205-pad, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhmZDg0MDNmLWI1ZjUtNGUyOS1hMjJkLTVkNDkwZWRkZTYyZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (vir 2 persone) 26 5 1 5 Roodepoort Farm S205 Road 9707 Vrystaat 086 999 0018 14:00-21:00 11:00 -28.427141 28.482286
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!