Voëlklip Akkommodasie by Roofers | LekkeSlaap
+41
+41

Roofers

Selfsorg
  • Vanaf R1 451 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10de Straat 262, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12

Beskrywing

Roofers bied gerieflike verblyf in 2 selfsorgverblyf in Hermanus, net 950 m vanaf Grotto Beach.

Swallows Nest het 3 slaapkamers met slaapplek vir 6 gaste. Die eerste kamer het 'n koninggrootte-bed, slaapbank, TV, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n wasbak, yskassie en elektriese afrolblindings. Die kamer bied toegang tot die badkamer langsaan met 'n bad en stort. Die tweede kamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die kamer het 'n uitsig oor die swembadarea en het elektriese afrolblindings. Die derde kamer het 'n koninggrootte-bed en elektriese afrolblindings en bied toegang tot die badkamer langsaan met 'n bad en stort.

Die huis het 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -sitarea. Die kombuis is toegerus met 'n elektriese oond, stoof, yskas, mikrogolf, ketel en broodrooster. Die sitarea het 'n kaggel, TV met sekere DStv-kanale en lei na 'n stoep met buitemeubels.

Swallows Nest het 'n verhitte swembad, dek met gasbraaigeriewe en WiFi. Strandhanddoeke word voorsien. Gaste het toegang tot parkeerplek.

Sunbirds Nest is 'n gerieflike selfsorgwoonstel met 'n aparte ingang. Die woonstel het 'n privaat binnehof waar gaste kan kuier of in die son kan ontspan. Die woonstel het 1 kamer met 'n koninggrootte-bed, ingeboude kaste, 'n haardroër, elektriese afrolblindings en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort.

Die woonstel het 'n oopplan-kombuis-, -sitarea en -eetarea. Die kombuis is toegerus met 'n elektriese stoof, oond, yskas, mikrogolf, ketel, broodrooster en skottelgoedwasser. Daar is WiFi, strandhanddoeke en parkeerplek.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Ligging

  • 10de Straat 262, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 451
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 451
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 451
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10de Straat 262, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3cb090605018e56f632d40829664a85c2d043d2c4d798f2944244e1d4036233bbe6c3f0e4c456a7eda15b5e40d6074d5dc97?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 451  per nag (plek vir 2) 262 10th Street Hermanus 7200 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.413135884447 19.293127020238
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za