Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rooftop Villa in Trendy Neighbourhood

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Loaderstraat 59, De Waterkant, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Rooftop Villa in Trendy Neighbourhood is ‘n luukse woonstel in De Waterkant en bied gehalteverblyf aan ‘n paartjie of sakereisiger. Dis naby winkels, restaurante, doendinge en trekpleisters.

Dié woonstel beskik oor 1 kamer en het slaapplek vir 2. Die kamer het lugversorging, ‘n koningingrootte-bed en ‘n en suite-badkamer met ‘n stort, toilet en wasbak. Egiptiese linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met ‘n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Daar is ook ‘n wasmasjien, tuimeldroër en strykgeriewe.

Die sitarea het gemaklike rusbanke en ‘n TV met DStv. Die eetarea het oorgenoeg sitplek. Komplimentêre WiFi is beskikbaar.

Die onderdakdek bied 2 sonstoele en ‘n uitsig oor die park.

De Waterkant is ryk aan karakter en erfenis. Die straat het sekuriteit en die ligging is lekker sentraal. Dis naby Langstraat, die V&A Waterfront, Seepunt Promenade, Kaapstad-stadion en die Bo-Kaap. Dis net 2 minute se stap vanaf The Cape Quarter met ‘n Spar, OTM’s, winkels, kroeë, restaurante en koffiewinkels.

Taxi's en Uber, asook openbare vervoer soos die MyCiti-busdiens wat verby die promenade strek is beskikbaar om gaste na die Waterfront, middestad en Atlantiese Seekus-strande te neem. Gaste kan ook die Hop-On-Hop-Off-bus om Kaapstad te verken.

Slaapplek

’n Bespreking by Rooftop Villa in Trendy Neighbourhood sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Gratis WiFi

Geriewe

  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir Rooftop Villa in Trendy Neighbourhood
Netheid
4.7/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.4/5

Burger Geverifieer

Eiendomme 37

Resensies 95

Jaar gelys 8

Ligging

  • Loaderstraat 59, De Waterkant, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Gaste dink Rooftop Villa in Trendy Neighbourhood het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Loaderstraat 59, De Waterkant, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAASBEe5J0GcaKmaZzXGWNql2YvCJCftzTYH326XIozEFv9fk6yXt?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 59 Loader Street De Waterkant 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.9152007 18.4158388
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem