Rooibekkie
58 resensies
Selfsorg
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rooibekkiestraat 2, Gariepdam, 9922, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 680 per nag (vir 6 persone)
Beskrywing
Rooibekkie bied gerieflike selfsorg-akkommodasie in 'n drieslaapkamerhuis in Gariepdam met maklike toegang tot die N1-hoofweg tussen Bloemfontein en Colesberg.
Die huis het 3 slaapkamers, 'n badkamer met 'n bad en stort, 'n kombuis en opwaskamer, en 'n sitkamer. Die kombuis het 'n oond en stoof, mikrogolf, ketel, broodrooster en sitkamer met 'n TV. Daar is ook lugversorging en dakwaaiers in die huis. Verder het die huis 'n veranda en gaste het toegang tot buitebraaigeriewe en 'n motorhuis. Die huis is ter wille van veiligheid met 'n spitspaalheining omhein.
Gariepdam bied verskeie doendinge soos bootritte, bergfietsroetes, perdry, kanovaart, voetslaanroetes, voëlkyk en watersport.
Slaapplek
’n Bespreking by Rooibekkie sluit in:
Kenmerke
Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Opsomming van Resensie
4.5 uit 5van 58 resensies vir Rooibekkie
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5
Ligging
- Rooibekkiestraat 2, Gariepdam, 9922, Vrystaat
- Gaste dink Rooibekkie het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rooibekkiestraat 2, Gariepdam, 9922, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom