LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Rooibekkie | LekkeSlaap
+11

Rooibekkie

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 58 resensies vir Rooibekkie
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5
Aubrey T - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aubrey T
Gesin met klein kinders

Excellence

Excellent service will be nice to get the same or similar.

Rooibekkie's terugvoer

Thank you for the review.

Rooibekkie
Nic B - Apr 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nic B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons sal weer daar gaan bly.

Perfek gewees vir oornagverblyf.

Chris D - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chris D
Saam met vriende

Netjies en skoon teen 'n billike prys. Redelik veilig.

Dit was baie warm maar daar is lugversorging in die sitkamer en hoofslaapkamer. Die ander kamers het almal dakwaaiers. Netjies en skoon. Sal weer daar slaap.

Rooibekkie's terugvoer

Baie dankie julle is welkom

Rooibekkie
Emil S - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Emil S
Gesin met klein kinders

Oorslaap op pad huis toe.

Netjiese ruim 3 slaapkamer huis met alles wat nodig is. Nie grand nie, maar gemaklik. Ideaal vir oorslaap 1 of 2 aande op pad van binneland na die kus of terug. Nie vir 'n langer vakansie nie.

Dries L - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Dries L
Gesin met tieners

Gerieflike oorslaapplek.

Gerieflik en geskik vir oorslaap.

Rooibekkie's terugvoer

Dankie vir julle waardering.

Rooibekkie
Koos P - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Koos P
Gesin met klein kinders

Skoon en netjies. Waarde vir geld.

Sien sterre.

Rooibekkie's terugvoer

Baie dankie dat julle so tevrede was. Ek doen my bes en as mense kla oor nietigheid sak my moed sommer. Ek waardeer julle kommentaar!
Gariepdam groete,
Bets

Rooibekkie
Dewald J - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dewald J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf was lekker. Ontvangs was goed.

Ons sal weer gebruik maak van die akkommodasie.

Eugene B - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene B
Gesin met tieners

Baie gerieflik.

Lekker groot huis, 3 slaapkamers. 1 volledige badkamer. Lekker kombuis met ys en vrieskas. Groot sitkamer. Warm en koue water. Gaste-handdoeke. Genoeg parkering vir motor en sleepwa.

Hendri G - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendri G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie oornag op pad na see veral met twee klein hondjies.

Ons het twee klein honde, die omheinde erf was baie lekker vir hulle na die lang reis se stilsit. Goeie waarde vir geld. Bets was baie behulpsaam.

Riaan N - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gemaklike selfsorgverblyf.

Baie lekker rustige oornagverblyf.

Rooibekkie's terugvoer

Baie dankie Riaan. Ek waardeer jou jou kommentaar. Dit gee my weer moed, want party kla oor die geringste foute. Julle is altyd welkom.
Gariepdam-groete
Bets

Rooibekkie
Mj D - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mj D
Gesin met tieners

Ontspannend en rustig.

Goed geleë, teen Gariepdam om te besigtig, netjies en veilig. Goeie oornagplekkie terug na Johannesburg.

Karin V - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Karin V
Saam met vriende

Groot gesinshuis, maar effe oud-modies.

Rooibekkie is oud-modies en benodig opgradering. Alhoewel ons lekker geslaap het, benodig die stort 'n goeie skrop. Gebruikte seep was in die badkamer gelos wat dit onhigiëniese laat vertoon. Niemand was beskikbaar om ons te ontvang nie. Moes eers die nommer op die hek skakel om diens te kry.

Rooibekkie's terugvoer

Beste Karen,
Dit werk so. As julle by die gastehuis kom moet julle my bel. Ek kan nie die heeltyd daar wag nie. Daar is bottels met seep wat higiënies is. Ons is maar oudmodies dat jy na jou ouma kan verlang.
Gariepdam-groete
Bets

Rooibekkie
Leonie P - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonie P
Gesin met tieners

Baie netjies en skoon.

Huis weg van die huis. Baie goed ingerig.

Rooibekkie's terugvoer

Baie dankie. Ek is bly julle was tevrede.

Rooibekkie
Russell D - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Russell D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is skoon netjies en gerieflik. Goeie waarde vir geld.

Diens is goed, huis is lekker groot, net die hoofslaapkamer se dubbelbed se matras kort vervanging, maar anders was alles voldoende.

Stoney S - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Stoney S
Gesin met klein kinders

Skoon en netjies.

Baie gerieflike oorslaap en was skoon, netjies. Gasvrou Bets vriendelik en behulpsaam. Nag geraas van verkeer en honde wat blaf.

Cisca M - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cisca M

Baie gerieflik en groot kamers. Alles wat jy nodig het en in 'n veilige area.

Baie aangename eienaars, vriendelik en behulpsaam. Veilige omheinde eiendom. Gerieflike kamers. Rolstoelvriendelik.

Rooibekkie's terugvoer

Baie dankie ons doen ons bes.

Rooibekkie
Jan D - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles soos benodig vir 'n aangename verblyf was beskikbaar.

Ons het baie lekker gebly die nag. Alles deur ons benodig was beskikbaar en netjies. Kan die verblyf met 'n geruste hart aanbeveel en sal weer daarvan gebruik maak.

Rooibekkie's terugvoer

Baie dankie, ons waardeer jul kommentaar.

Rooibekkie
Dirk V - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oulik!

Lekker klein huisie met lekker braaigeriewe en baie privaat, ons het die hele erf vir onsself gehad. Ons was gelukkig om die Gariepdam te sien oorloop.

Rooibekkie's terugvoer

Ek is baie bly julle het dit geniet en waardeer dat julle dit raaksien wat ons doen.

Groete,
Bets

Rooibekkie
Bennie G - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bennie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker cosy.

Daar was alles wat benodig word.

Frik V - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Frik V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heeltemal aanvaarbare verblyf.

Rooibekkie 2 is nie van dieselfde standaard as die plek waarin ons op 19 April oornag het nie maar is voldoende toegerus en het ons lekker geslaap en goed gerus na 'n lang dag op die pad.

Richard V - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard V
Gesin met klein kinders

Die lekkerste oorslaapplek nog.

Dit was 'n uitstekende nagrus. Die plek is skoon en mens voel tuis. Baie dankie.

Rooibekkie's terugvoer

Baie dankie waardeer dit.

Rooibekkie
Ina S - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, skoon en gerieflike huis.

Rooibekkie 2, Gariepdam is 'n baie netjiese en skoon huis. Gerieflik en bekostigbare vakansie of oornag opsie. Kan hom beslis aanbeveel. Waarde vir geld.

Rooibekkie's terugvoer

Baie dankie, ons waardeer dit opreg.

Rooibekkie
Verity B - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Verity B
Gesin met tieners

Very comfortable and safe accommodation.

We had a great time en route to Durban. Perfect stop-off accommodation. We felt very comfortable.

Mev K - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mev K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, skoon, alles wat jy nodig het, veilig en uitstekende diens.

Netjies, skoon, alles wat jy nodig het, veilig en uitstekende diens. Het regtig my verwagtinge oortref vir wat ons betaal het. Welgedaan.

Rooibekkie's terugvoer

Baie dankie waardeer jul kommentaar.
Groete,
Bets

Rooibekkie
Wessel V - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Wessel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very good.

The unit is very good and clean. Just one recommendation: we struggle to find the place, because the GPS takes us to the opposite, however Rooibekkie number two is at the bottom. There was a board posted that is faded away, indicating Bets guesthouse. Recommendation: post the board more visible and let people know to look for Bets guesthouse at number 2 Rooibekkie. We will go again.

Rooibekkie's terugvoer

Baie dankie. Waardeer jul kommentaar.
Vriendelike groete
Bets

Rooibekkie
Dave D - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dave D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles wat ons nodig gehad het vir ons oornagstop was beskikbaar.

Sien sterre.

Rooibekkie's terugvoer

Baie dankie vir jullè terugvoer. Ek waardeer dit. Ons probeer ons bes.

Rooibekkie
Odette V - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Odette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie oulik en so rustige omgewing.

Wat 'n oulike huisie. Goed toegrus en skoon. Dit sal ons halfpad stop elke keer wees.

Rooibekkie's terugvoer

Hallo Odette
Baie dankie vir jul positiewe kommentaar, ek waardeer dit.
Ons probeer ons bes.
Vriendelike groete
Bets

Rooibekkie
Jacqui M - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqui M
Saam met vriende

Lovely Stay at Rooibekkie.

Had a truly wonderful one-night stay at this beautiful house, less than 2 km from the Gariep Dam.

Rooibekkie's terugvoer

Hallo, baie dankie vir jul positiewe kommentaar. Ek waardeer dit.
Ons doen ons bes.
Groete
Bets

Rooibekkie
Lita R - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lita R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie waarde vir geld.

Dit is nie maklik om verblyf met honde te kry nie en Rooibekkie was perfek geskik. Die erf is omhein en hulle kon vry rondloop. Die huis was skoon en goed toegerus en die die braaiplek was 'n bonus.

Rooibekkie's terugvoer

Dankie vir die kommentaar. Ek is so bly julle was gelukkig en tevrede. Ek doen my bes.
Groete,
Bets

Rooibekkie
Jane J - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jane J
Gesin met klein kinders

Baie lekker.

Baie lekker en netjies!

Rooibekkie's terugvoer

Baie dankie vir die resensie. ons hoop om julle weer te sien.

Rooibekkie
Kobus H - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus H
Gesin met tieners

Baie aangename verblyf en baie gerieflik geleë.

Dit was lekker om hier tuis te gaan. Die huis is baie gerieflik met genoeg veilige parkering. Net jammer die sterk wind het gedurende die nag van ons verblyf 'n gedeelte van die omheining omgewaai. Die eienaars van Rooibekkie kon dit egter nie voorsien nie. Geen skade aan ons kant aangerig nie.

Heléne B - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Heléne B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles mooi skoon. Ons het goed geslaap.

Die lugreëling in die sitkamer was 'n lafenis in die hitte. Baie lekker.

Rooibekkie's terugvoer

Dankie vir die terugvoer.

Rooibekkie
Donald P - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donald P
Gesin met klein kinders

Ek het baie lekker verblyf gehad by Rooibekkie.

Ons het baie lekker gekuier by Rooibekkie. Sal weer daar gaan kuier.

Rooibekkie's terugvoer

Baie dankie. Julle is meer as welkom enige tyd.

Rooibekkie
Anje D - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anje D

Lovely and well designed for pets.

Pleasing and homely feel to it.

Rooibekkie's terugvoer

Thank you for the great review.

Rooibekkie
Conne S - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Conne S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hartlike ontvangs en 'n skoon huis.

Hartlike ontvangs en 'n skoon huis het op ons gewag. Dankbaar vir die lugversorging. Veilige parkering in motorhuis. Tee, koffie en 'n yskas vir die lemonade. Skoon linne en handdoeke. Straatlig verskaf genoeg lig in kamer sodat kamerlig onnodig is.

Rooibekkie's terugvoer

Baie dankie, ek waardeer dit as gaste raak sien wat ons vir hulle doen.

Rooibekkie
Maleho John S - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maleho John S
Gesin met klein kinders

Nothing but thank you, we really enjoyed ourselves, it felt like my mom's house.

Thank you, we really enjoyed it a lot.

Manfred L - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manfred L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die volle pakket.

Ek en my vrou het hierdie bederf geniet. Die woning was skoon, ruim en toegerus met alles wat benodig word. Ons sal definitief dit aanbeveel en in die toekoms weer die spesifieke woning as oornagplek gebruik.

Lizette R - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette R
Enkelreisiger

Skoon en netjies.

Ek het lekker uitgerus vir die volgende dag se skof. Die huis is veilig omhein vir iemand wat diere saambring. My hondjie kon lekker rondhardloop. Baie dankie.

Marietjie B - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie B
Saam met vriende

Awesome.

Ek sal die plekkie vir enige iemand voorstel. Netheid uit die boonste rakke. Rustig en vriendelike ontvangs. Sal weer van geriewe gebruik maak.

Rooibekkie's terugvoer

Baie dankie. Ons doen ons bes.

Rooibekkie
Fanie V - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

Sakpas waarde vir geld in 'n baie netjiese huis. Sal weer en weer daar oorbly.

Pieter J - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter J
Saam met vriende

Uitstekende diens gekry.

Gul ontvangs gekry. Baie vriendelik en behulpsaam. Skoon, netjies en gerieflik. Baie naby aan die N1. Kan dit regtig aanbeveel.

Heather J - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heather J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable accommodation for a home away from home experience.

Friendly service and all that we required for a very comfortable stay. Thanks so much.

Jc S - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jc S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Basiese verblyf. Alles mooi skoon.

Huis nie baie smaakvol nie.

Rooibekkie's terugvoer

Kan julle aanduiding gee wat nie smaakvol was nie. Dankie

Rooibekkie
Pieter C - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter C
Gesin met klein kinders

Skoon en gesellig.

LekkeSlaap bied goeie verblyf met hoë kwaliteit.

Rooibekkie's terugvoer

Baie dankie, ek waardeer julle kommentaar.
Gariepdam-groete
Bets

Rooibekkie
Danie D - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie D

Baie lekker gewees en beveel dit aan.

Netjies en skoon. Alles op hulle plek. Hou baie van groot motorhuis wat ek my SUV en sleepwa kon in parkeer. Sal beslis plek aanbeveel om in te bly. Baie dankie tannie Bets dit was lekker gewees om daar te kon bly.

Danie D - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Danie D

Plek skoon en netjies.

Plek skoon en netjies. 'n Plesier gewees om daar te bly.

Kosie M - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kosie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflike oornagverblyf.

Ontvangs was vriendelik en hulpvaardig. Rooibekkie is goed toegerus, netjiese verblyf. Die toesluitmotorhuis is beslis 'n pluspunt.

Marinda T - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marinda T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gerus na die lang pad!

Die huis is goed toegerus en ons het heerlik oornag. Sal weer 'n volgende keer by Rooibekkie oorbly!

Elize P - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dierevriendelike verblyf.

Dierevriendelike verblyf. Goed omheinde groot erf wat net reg is vir honde. Block out curtains vir slaapkamers sal waardeer word. Die straatlig verhelder die kamers in die aand.

Rooibekkie's terugvoer

More Elize.
Baie dankie vir voorstel. Sal aandag gee.
Groete
Bets

Rooibekkie
Mike D - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, skoon en bekostigbaar.

Al tweede keer wat ons daar oornag en sal dit weer doen. Baie goeie waarde vir geld.

Alwyn W - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Alwyn W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal beslis nie weer daar tuisgaan nie.

Padaanwysings was beroerd - wat eenvoudige roete moes wees, was 'n hele toer deur die gebied. Baie raserig deur die hele nag wat 'n rustige nagrus belemmer het, toeters wat blaas en geskree van besope persone. Vir my persoonlik, was dit glad nie waarde vir geld nie.

Tessa V - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tessa V
Gesin met tieners

Dit was rustig, veilig en die plek was baie skoon.

Ons het dit geniet by Rooibekkie. Die plek was skoon en netjies, veilig en baie rustig. Sal volgende keer weer daar oorslaap. Sal Rooibekkie by vriende en familie aanbeveel.

Russell D - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Russell D

Waarde vir geld en alles wat nodig is.

Dit was meer as voldoende vir 'n oornagstop. Inboek was maklik. Restaurant naby geleë wat redelik geprys is. Danke vir die lugversorger aangesien dit warm was toe on daar oornag.

Rooibekkie's terugvoer

Hallo Russell
Ek is bly julle het lekker gebly. Ek wil graag my gaste tevrede stel.
Vriendelike groete
Bets

Rooibekkie
Marian H - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marian H
Gesin met klein kinders

Baie groot lekker huis.

Ons was net een dag daar maar die hele opset in die huis is goed en skoon en groot, veilig omhein en baie spasie vir motors, baie dankie is die waarde vir geld. Baie lekker oornag.

Isabel R - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Isabel R
Gesin met tieners

Vir ons gesin met groot honde was dit 'n gerieflike, oornag-blyplek, maar sal nie langer vertoef nie.

Sien sterre.

Cobus G - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Cobus G
Gesin met tieners

Ek voel verneuk - dit was 'n aaklige ervaring.

Alhoewel my deposito aanvaar was vir Rooibekkie is ek by aankoms meegedeel dat dit dubbel geboek is en dat die groter gesin daar gaan oorbly. Ek is geskuif na 'n kleiner eenheid wat vuil en afgeleef was. Die eenheid is boonop gedeel met 'n ander persoon wat laataand ingekom het en my gesteur het. Dit was glad nie waarop ons ooreengekom het nie maar ek was so moeg dat ek maar moes oorgebly. My doel om oor te slaap en langs die pad te rus was daardeur gemis. Ek moes my tog moeg voortsit die volgende dag met bitter min slaap. Ek sal aanbeveel dat potensiële vakansiegangers hierdie eenheid oorslaan. Hulle sien my beslis nooit weer nie!

Rooibekkie's terugvoer

Geagte Cobus
Ek kan nie glo dat iemand so iets kan skryf van my plekkie nie. Volgens my het julle in Rooibekkie 2 geslaap. Ek kan jou waarborg dat my plekkie skoon is, aangesien ons na gaste, als skoon maak en vars skoon beddegoed oorgetrek word.

Rooibekkie
Kobus S - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus S
Gesin met klein kinders

Lekker rustig en lekker oornag.

Goed geleë en net een nag oorgeslaap. Geen probleme ondervind en uitgerus vir volgende dag se reis.

Rooibekkie's terugvoer

Middag Kobus, baie dankie ek waardeer dit. Ek probeer my bes.
Lieflike dag vir julle.
Gariepdam groete
Bets

Rooibekkie
Mike D - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie waarde vir geld en skoon en netjies.

Sien gerus die sterre.

Rooibekkie's terugvoer

Hi Mike
Baie dankie dit maak my dag as julle raaksien dat ek my beste probeer.
Gariepdam groete
Bets

Rooibekkie
Vanaf R1 680
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R1 680
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R1 680
per nag (vir 6 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rooibekkiestraat 2, Gariepdam, 9922, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDExZTM4N2VmLThkOWYtNGM3Yy04ODExLWRlMTRkYjUzYzgyNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 680  per nag (vir 6 persone) 58 5 1 5 2 Rooibekkie Street Gariepdam 9922 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.591773005487 25.490266084671
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!