Reebok Akkommodasie by Rooibok Vakansie Woonstel | LekkeSlaap
+20
+20

Rooibok Vakansie Woonstel

1 resensie
Selfsorg
  • Vanaf R1 590 per nag (plek vir 5)
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rooiboklaan 31B, Reebok, 6520, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Rooibok Vakansie Woonstel is 'n gerieflike selfsorgwoonstel vir 6 in Reebok. Dit bied 'n uitsig oor die vallei en op die berge.

Dié woonstel is op die grondverdieping en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Beddegoed word voorsien. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde, kleiner slaapkamer het 'n slaapbank. Die ander badkamer het 'n stort.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, 'n yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het 'n TV en WiFi is beskikbaar. Gaste moet hul eie DStv-dekodeerder, -afstandbeheer en -slimkaart saambring.

Gaste het toegang tot 'n privaat boma en onderdakparkeerplek vir 1 voertuig. Twee klein honde is welkom indien vooraf gereël.

Rooibok Vakansie Woonstel is 1 km vanaf die strand. Reebok bied 'n lieflike strand en besoekers kan ook in die getypoel swem. Dis net 4 km van Klein Brak se strand en meer, 18 km van Mosselbaai en 30 km van George af.

Slaapplek

’n Bespreking by Rooibok Vakansie Woonstel sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 1 resensie vir Rooibok Vakansie Woonstel
Netheid
4.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Rooiboklaan 31B, Reebok, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink Rooibok Vakansie Woonstel het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 590
per nag (plek vir 5)
Vanaf R1 590
per nag (plek vir 5)
Vanaf R1 590
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rooiboklaan 31B, Reebok, 6520, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbde0a726a8159bc044cff28c6f6d9077d5c29b336df49469ef101a3b8d9b380e5b50baeaf957065120c17b6e3d9fa0d23161?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 590  per nag (plek vir 5) 1 5 1 4 31B Rooibok Laan Reebok 6520 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.071482904656 22.165751942328
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za