Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rooibos Luxury Bush Cottage

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 20 resensies vir Rooibos Luxury Bush Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
David V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David V
Besigheidsreis

Rustige en netjiese cottage.

Baie goeie diens en behulpsaam , vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nico/yvonne R - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nico/yvonne R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend, netjies, skoon.

Die eerste plek wat ons in die bos kuier wat so skoon en netjies was. Jenny is 'n uitstekende host.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andrew S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andrew S
Besigheidsreis

Let down by previous experience.

I don't agree having to meet someone at the house. Then previously there was some plunger coffee and milk, this time none. We booked 2 rooms 2 adults, seem to assume we were a couple so wasn't ready for us.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rooibos Luxury Bush Cottage se terugvoer

Good day
We have never had a coffee plunger and have never supplied milk. We supply coffee, tea, sugar and creamer.
You are the first person to complain about the lodge manager making sure everything is ok. The lodge was ready and we only had to open up a room for you.

Rooibos Luxury Bush Cottage
Johan B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Weelderige 5-ster-verblyf teen 'n 3-ster-prys.

Jy bly in weelde in die middel van die bos geval. Pragtige huis wat aan een vloei met die natuur.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nolo K - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nolo K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Overall perfect getaway location.

Ez was the most amazing. I mean, he made sure we were well informed about everything the day before our arrival. Communication was so precise. Directions and codes were sorted before we got to Hoedspruit. Ez gave us a warm welcome to the most spectacular home. I was in awe. It was even better than on the pictures. Jenny did an amazing job with the decor. We were there for an entire week but we didn't want to leave. The game drives and the roaming game were amazing to experience. Everthing we needed was available. I really appreciate the dishwasher. We highly recommend Rooibos. I would do it over and over again. A hospitality dream. I mistakenly left my shoes in the cupboard and Ez was kind enough to arrange for them to be sent through. Safe, tranquil, and convenient for such a secluded area. People are warm and everything is literally 10 minutes away. The gift was a precious touch.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leon V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Net te lekker, maar te kort.

Absoluut 'n wonderlike ervaring. Ongelooflik netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mark B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mark B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great location and lodge but check out time should be amended - not customer friendly.

Feeling rushed by management to vacate at the end of our stay is not the way to do it. We had management waiting in the driveway from 08H40 wanting to enter the property and get it ready for guests checking in at 14h00. Clearly staff want to get things done asap so they can enjoy there day off at the expense of the guests peace and quite without rushing. Also when renting a house/lodge paying guests should have access to bedrooms (even if just to appreciate the decor), yet spare rooms are locked preventing access. Very strange.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rooibos Luxury Bush Cottage se terugvoer

Hi

If only 2 guests are staying we lock the other rooms so we do not need to decontaminate them again, it is extremely costly for us to clean an entire lodge when there are only 2 paying guests, so we lock the rooms. We take Covid very seriously that is why the rooms are locked.

I don't know what you mean by staff wanting to have their day off? They work from 8 until 2, the buses leave from town at 3 and there are no other buses for the staff so we have to start cleaning at 9 otherwise they will not finish by 2.



Rooibos Luxury Bush Cottage
Wil E - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wil E
Gesin met tieners

Rustig, sjiek.

Maklik die beste akkommodasie waarby ons nog in SA gebly het. Geen vergelyking met enige Boutique Hotel nie, want mens kry soveel meer! Elke punt is met volle deurgedagtenis gestel en daar is aan alles gedink om jou 100% gemaklik en versorgd te laat voel. Mens hoef nie na enigiets te soek nie, want dit is daar en voel asof 'n onsigbare 'butler' teenwoordig is. Dankie Jenny en almal wat verantwoordelik is vir hierdie 'gem'. Ons kom weer in Julie en weer en weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rooibos Luxury Bush Cottage se terugvoer

Thanks wil for the amazing review, we can’t wait to host you and your family again.

Rooibos Luxury Bush Cottage
Ina P - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina P
Gesin met tieners

Fantasties!

Pragtig, skoon, gesellig! Alles wat jy nodig het en nog meer. Ek dit terdeë geniet! Dankie aan 'n wonderlike span!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rooibos Luxury Bush Cottage se terugvoer

Hi Ina,

Thank you for staying at Rooibos Bush Lodge I'm glad you enjoyed your stay. Thank you for leaving the lodge so neat and tidy!!

Regards,
Jenny

Rooibos Luxury Bush Cottage
Pieter V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rooibos Bush Lodge was 'n vakansie wat ek ongelooflik geniet het. Die diere kom groet jou enige tyd van die dag en die rustigheid om te kan stap tussen diere is die beste medisyne vir die siel wat iemand kan voor vra.

Die skoon lug en rustigheid is so kalmerend vir die siel dat ek dit oorweeg om daar af te tree.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mary-ann B - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mary-ann B
Saam met vriende

There are no words! Best place ever!

I have stayed at many 5 star lodges in Sabi Sands, Kapama and Klaserie - you name it as we love the bush and always try new places. I can honestly say Rooibos is on par and has everything and more you need when you want to do your own thing in the bush. Loved it and will definitely be going back!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shannen M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shannen M
Saam met vriende

Wonderlik! Beste tyd gehad.

Ek sal definitief weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leon Cornelius K - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon Cornelius K
Gesin met tieners

Ongelooflik netjies en stylvol met alles en nog meer.

Pragtige woning vir oornag of langer bly. Ons sal definitief weer hier bly. Uitstekende professionele diens van Meka.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rudi J - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudi J

Pragtige huis, modern en besonders goed uitgelê.

Baie dankie vir die heerlike verblyf. Rooibos lodge is ongelooflik mooi, groot en gerieflik. Mal oor die groot stoep, pragtige swembad- en boma-area. Ideaal vir enige gesin of groep. Puik waarde vir geld! Daar was selfs hout en blits uitgesit vir ons vir die braai-area. Ons sien julle vir seker weer! Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rooibos Luxury Bush Cottage se terugvoer

It is wonderful, Rudi! I am so glad you enjoyed yourself.

Hope to see you again soon.

Regards
Rooibos Bush Lodge

Rooibos Luxury Bush Cottage
Helmien A - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Helmien A
Gesin met klein kinders

Hoogste kwaliteit diens, geriewe en gemak!

Uitstekende waarde vir geld, baie gerieflik, baie aandag aan detail wat 'n mens spesiaal laat voel. Baie, baie skoon. Buitestorte is heerlik! Diens is baie goed en laat 'n mens baie welkom voel. Sal Rooibos vir enige iemand aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rooibos Luxury Bush Cottage se terugvoer

Thanks for your kind words, glad you enjoyed your stay.

Rooibos Luxury Bush Cottage
Alta V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta V
Saam met vriende

Pragtig, skoon en netjies.

Baie gerieflik. Sal beslis weer daar wil oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Retha B - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha B

Gerieflike huis reg vir lang rustige kuiers op die stoep.

Pragtig huis met al die nodige geriewe. Die eienaars doen moeite om jou welkom te laat voel. Volop wild om en naby die huis met 'n prettige vark familie wat kom kuier en in die modder speel. Dit is die lekkerste wat ons nog in Hoedspruit gekuier het, dankie Jenny!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rooibos Luxury Bush Cottage se terugvoer

Thank you, Retha. I am glad you enjoyed your stay. Hope to see you again.

Rooibos Luxury Bush Cottage
Steven P - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steven P
Saam met vriende

Awesome.

Definitely coming back for an annual holiday.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rooibos Luxury Bush Cottage se terugvoer

We are glad you enjoyed your stay and hope to see you again soon.

Rooibos Luxury Bush Cottage
Jh M - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jh M
Gesin met klein kinders

Absoluut amazing!

Die mees stunning plek in die Laeveld. Sal vir seker terugkeer met ons volgende reis. Baie baie dankie, Jenny. Jou plek is fantasties!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rooibos Luxury Bush Cottage se terugvoer

Thank you so much I am glad you enjoyed your stay, next time stay longer and enjoy the waterholes and all the animals on the estate on a game drive or ride a bike around the estate.

Rooibos Luxury Bush Cottage
Rhoda K - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rhoda K
Gesin met tieners

Ongelooflike, besonderse mooi en gesellige verblyf.

Rooibos Bush Lodge is 'n stukkie paradys, dit is gesellig vir 'n familie. Kunstig gemeubileerd en die silwerskoon swembad 'n groot pluspunt vir enige familie. Vlakvarke wat kom kuier terwyl jy rustig sit op die stoep. Ek sal Rooibos Bush Lodge aanbeveel vir enige iemand wat rus nodig het. Die aandag aan die kleinere details maak hierdie plekkie enig in sy soort. Die diens wat ons ontvang het van met aankoms van die eienaars sowel as Hoedspruit Fine and Country kry volpunte. Rooibos Bush Lodge is beslis waarde vir geld vir 'n stukkie paradys. Bespreek beslis as jy 'n paar dae se rus en vrede nodig het. Sien julle sommer gou weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rooibos Luxury Bush Cottage se terugvoer

I am so glad you enjoyed your stay, see you again.

Rooibos Luxury Bush Cottage
Vanaf
R3 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R3 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Rooibosweg 555, Hoedspruit Wildlandgoed, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1cdcee482273ce050d815fe5ef7b03015b464ef39b16f06090d5f31350e6463350559c0c0b77f9a9f6d0468d7cec14cb3766?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag, vir 2 mense 20 5 1 5 555 Rooibos Road Hoedspruit Wildlife Estate 1380 Limpopo 021 201 8901 14:00-17:00 09:00 -24.341648996457 30.986280078521