Rooidam Cottages & Campsites
- Kapasiteit: 56 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rooidam-plaas, Britstown, 8782, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R400 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Rooidam Cottages & Campsites is op die halfpadmerk van die N12 geleë, slegs 1 km van die pad af, en is daarom die ideale oornagplek tussen Gauteng en die Kaapse Peninsula.
Die selfsorgverblyf bestaan uit 3 kothuise en 'n woonstel met byna dieselfde uitleg. Kampeerplekke is ook beskikbaar.
Die kothuise en woonstel het elkeen gemaklike beddens, 'n en suite-badkamer en 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolfoond en 'n stoof. Die eenhede is netjies, skoon en volledig toegerus. Daar is veilige onderdakparkeerplek naby die eenhede en kragpunte buite vir yskaste by Karee en Bloubos.
Daar is ook 3 kampeerplekke naby die hoofhuis in 'n ou vrugtetuin met baie skaduwee. Elke kampeerplek het sy eie ablusiegeriewe, 'n warmwaterstort, gasplaat, wasbakkie en 'n 220V-kragpunt.
Daar is 'n braai-area, veilige parkeerplek en WiFi op die perseel. Troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Rooidam-plaas, Britstown, 8782, Noord-Kaap
- Gaste dink Rooidam Cottages & Campsites het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Britstown Karoo Noord-Kaap
- Kapasiteit: 56 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rooidam-plaas, Britstown, 8782, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom