Britstown Akkommodasie by Rooidam Cottages | LekkeSlaap
+46

Rooidam Cottages

Karee-kothuis
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Karee-kothuis het 'n hoofslaapkamer met 'n dubbelbed, 'n aangrensende kamer met 2 enkelbeddens, 'n kombuisie en volledige badkamer.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Koffie, tee, suiker, melk, beskuit en seisoenale vrugte.

Belasting en Ekstras

Tarief sluit koffie, tee, suiker, melk, beskuit en vrugte in seisoen in.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Bloubos-kothuis
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Die Bloubos-kothuis het 'n hoofslaapkamer met 'n dubbelbed, 'n aangrensende kamer met 2 enkelbeddens, 'n kombuisie en 'n badkamer met 'n stort.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Koffie, tee, suiker, melk, beskuit en seisoenale vrugte.

Belasting en Ekstras

Tarief sluit koffie, tee, suiker, melk, beskuit en vrugte in seisoen in.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Woonstel
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Hierdie selfsorg-eenheid is langs die eienaar se huis, maar is heeltemal privaat met 'n privaat ingang. Die eenheid het sy eie stoep met braaigeriewe. Die stoep het 'n uitsig oor die boorde. Die eenheid het 1 groot slaapkamer met 2 dubbelbeddens. Daar is 'n kombuisie en leefarea langs die slaapkamer met 1 enkelbed. Daar is ook 'n badkamer met 'n groot stort.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 4 persone
2 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Koffie, tee, suiker, melk, beskuit en seisoenale vrugte.

Belasting en Ekstras

Tarief sluit koffie, tee, suiker, melk, beskuit en vrugte in seisoen in.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Granaat Kothuis
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Die eerste verdieping van dié dubbelverdieping-eenheid beskik oor 'n sitarea, kombuisie met kroegtoonbank, volledige badkamer en dubbelbed. Die tweede verdieping het 'n toilet met 'n wasbak, 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Daar is genoeg ruimte om ekstra slaapplek vir 'n groter gesin of groep van 8 volwassenes in te rig. Daar is veilige onderdak-parkeerplek voor die eenheid beskikbaar. Privaat braaigeriewe met gratis vuurmaakhout, ens.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Area 1
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Area 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Koffie, tee, suiker, melk, beskuit en seisoenale vrugte.

Belasting en Ekstras

Tarief sluit koffie, tee, suiker, melk, beskuit en vrugte in seisoen in.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 38 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rooidam-plaas, Britstown, 8782, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5ubjcOswvkMUQJ2AkiL4hNA0yNFZYJuAydh85Hok1KQqqxWnz5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (vir 2 persone) 289 5 1 5 Rooidam Farm Britstown 8782 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -30.674775 23.448811111111
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za