Britstown Akkommodasie by Rooidam Cottages | LekkeSlaap
+46

Rooidam Cottages

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 289 resensies vir Rooidam Cottages
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Maria V - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie welkom gevoel, verskriklik lekker gekuier, en dit het gevoel of die plaas ons s'n is.

Baie mooi plaas. Die verblyf was skoon en netjies. Ons het rêrig welkom gevoel, met 'n uitstekende goeie gasheer en gasvrou. Die plaas en omgewing is prentjiemooi. Ons het volle toegang gehad om op die plaas te kon rondstap, wat ons verskriklik geniet het. Ons het soos familie gevoel, net jammer ons tydjie was so kort om daar te kon spandeer.

Boet B - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Boet B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Friendly, clean, quiet and safe.

It is a very nice place to stay over, halfway to Cape Town. The rooms are well equipped and very neat, clean and safe.

Lynn S - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynn S
Enkelreisiger

Ongelooflik lekker gebly.

Dit was 'n ware juweel in woestyn. Ongelooflike sonsopkoms wat ek in 'n lang tyd gesien het. Warm vriendelike ontvangs en skoon cottage. Dankie.

Klasie H - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Klasie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en vriendelike ontvangs.

Heel rustige omgewing en ver genoeg van die snelweg af om nie die snelweg se geraas te hoor nie.

Nico B - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice and quiet.

Place was very nice, clean and owner very friendly and accommodating.

Jp V - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jp V
Saam met vriende

Great hosts and quiet and relaxing place to unwind.

Wonderful place to relax. The place is safe. A good place to stay when travelling far.

Jan V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, veilig, goed toegeruste kombuis en heerlike badkamer.

Ligging - ver genoeg van N12 dat verkeer nie pla nie. Pragtige uitsigte oor wye landskap met asemrowende sonsondergang en -opkoms. Goeie kommunikasie oor ligging en toegang tot plaas. Kombuis het alles in wat mens nodig het vir selfsorg. Braai het eie skoon rooster. Kamers is baie gemaklik en laat my na ouma verlang. Heerlike matras. Badkamer het baie lekker groot stort met verstelbare stortkop en gerieflike hoekbad. Ons het regtig lekker oornag.

Lelani H - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lelani H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal elke keer daar wil oorbly.

Die verblyf is vir seker 4 ster en nie 3 ster nie. Dit was vir ons 'n oase en sal elke keer by Rooidam cottages wil oorbly.

Elize S - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese skoon huisies, mooi Karooplaas met lekker plaasdam vir swem en vriendelike gashere.

Goeie halfwegstop vanaf Kaap na Pretoria. Plaas naby N12 geleë met goeie grondpad na woning en eenhede.

Carlien B - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carlien B
Gesin met tieners

Dit was heerlik! So regte plaas gevoel, ons het tot in die plaas dam geswem!

Alles was skoon en netjies. Die gasvrou en gasheer het ons tot gehelp met braai pakke en hout, want Britstown het geen winkels oop op 'n Sondag middag nie.

Neelda F - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neelda F
Gesin met tieners

Lekker Karoo-kuier.

Lekker gekuier, die dam swem was baie lekker! Goeie en vriendelike ontvangs.

Lucinda M - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucinda M
Gesin met klein kinders

Stunning plek.

Oulike blyplekkie, vriendelike gasheer, uitstekende ligging.

Jaco B - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco B
Saam met vriende

Wonderlike plek om te oornag.

Sien sterre.

Anri H - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anri H

Rustig en gerieflik.

Daar is 'n baie rustige atmosfeer met 'n lieflike plaasdam om in te swem en egte Karoo gasvryheid. Ons sal weer hier oorbly.

Elma K - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elma K
Enkelreisiger

Stilte vir die siel.

Karoovlaktes se stilte spreek tot mens. Gasvrou het werklik moeite gedoen om my te laat tuis voel, en dit 'n aangename ondervinding te maak.

Ilze S - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze S
Gesin met tieners

Desember 2019 oorslaap.

Hierdie is 'n pragtige Karoo-plaas. Netjiese, skoon eenhede met 'n heerlike skoon plaasdam teen die Karoo-hitte. Kan definitief aanbeveel.

Liz R - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liz R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent accommodation.

It was lovely staying at Rooidam Cottages. The place was lovely and clean and all the little extra touches made it extra special. It is also beautiful there.

Neels B - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neels B

Baie lekker oorgebly!

Pragtige plek en omgewing, vriendelike en persoonlike ontvangs.

Theresa E - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa E
Saam met vriende

Onvergeetlike rustigheid en baie vriendelike gasheer.

Rooidam is beslis 'n heerlike oase na 'n lang dag se reis. Die rustige plaasomgewing en Karoo-stilte saam met 'n netjiese, skoon huisie van jou eie is 'n wenkombinasie. Baie dankie aan die vriendelike gasheer, ek sal beslis hierdie besonderse plek sterk aanbeveel.

Delarey L - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Delarey L
Gesin met klein kinders

Gemaklik.

Lekker saam met kinders met groot spasie. Die plaasdam was heerlik en kinders het dit baie geniet. Aircon help baie. Sal weer daar slaap.

Derick S - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derick S
Gesin met tieners

Wow, wat 'n eerstehandse plaas-ervaring.

Jy mag nie hierdie plek misloop as jou roete deur Britstown na die Kaap is nie en jy soek oornagverblyf. Ons eenheid het tot 'n sterre-kyk-dak gehad. Fantasties.

Pieter C - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter C
Gesin met klein kinders

Gehalte en waarde vir jou geld.

Vriendelik ontvang en gerieflike oornagverblyf.

Margo D - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Margo D
Gesin met klein kinders

Rustig.

Het lekker gekuier. Rooidam Cottages was baie netjies en ons is vriendelik ontvang.

Mari-lou V - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari-lou V
Gesin met klein kinders

Rustige plaas-atmosfeer.

Heerlike oornagplek op die plaas. Gasvrye ontvangs, skoon en netjies.

Christoph O - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christoph O
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Magiese oorstopplek, ongeveer halfpad op pad na Kaapstad.

Ons is deur Andre ontmoet toe ons opdaag en verwelkom en vrae beantwoord wat ons entoesiasties gehad het. Die kothuise is goed onderhou en ons het selfs beddens lank genoeg gevind. Die ligging en die atmosfeer is 'n uitstekende verfrissende energie.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

A magic stop over, roughly half way, on the way to Cape Town.

We were met by Andre as we arrived who welcomed us and answered any questions we had enthusiastically. The cottages are well maintained and we even found beds long enough. The location and the atmosphere is a great refreshing energy top up.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Bernard E - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernard E
Saam met vriende

Baie nice.

Skoon, netjies, waarde vir geld, baie, baie mooi.

Gerda V - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons sal altyd weer hier oorslaap.

'n Baie mooi plekkie, lieflike omgewing, alles wat jy nodig het.

Jackie S - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie S
Enkelreisiger

Gemaklik.

Vriendelike diens. Netjies en gerieflik geleë.

Diedelof F - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Diedelof F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Like oasis in desert.

Good atmosphere to relax and enjoy nature.

Marnette L - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marnette L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte akkommodasie, baie akkommoderend en behulpsaam.

Dierevriendelik. Ongelooflike braaipakke, slaai en braaibroodjies verskaf. Beslis aanbeveelbaar.

Frances S - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frances S

Baie vriendelik ontvang. Heerlik gebly en welkom gevoel.

Ons is baie vriendelik ontvang deur André. Granaat cottage is baie aangenaam, skoon en netjies. Ons het na 'n lang reis baie lekker gestap in die veld en het uitgerus opgestaan, om die res van ons lang pad huis toe, aan te pak.

Emsie P - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emsie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons verwagtinge oortref.

Wat 'n heerlike verrassing om by hierdie blyplekke te arriveer. Dit het alle verwagtinge oortref. Dit is skoon met alle geriewe en die plaasatmosfeer was so rustig met die diere en voëls. Andre is 'n wonderlike gasheer en het dadelik hout gebring toe ons vra. Sal dit vir enige persoon aanbeveel. Dankie vir heerlike verblyf Andre.

Zonika V - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zonika V

Wonderlike Karoo-gasvryheid.

Ons het een nag oorgebly vanaf Limpopo na Kaapstad. Het laat arriveer en vroeg weer uitgeklok, maar Andre het seker gemaak dat ons alles het wat ons nodig het. Die eenheid is baie mooi en netjies.

Margaret V - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Margaret V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Baie gawe gasvrou. Rustig en het die heerlike stilte geniet.

Reinette C - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinette C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlikste oornagplek, so rustig met alles wat nodig is.

Heel beste in die Karoo, veilig en gerieflik.

Chris B - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onverbeterlik, deftig, smaakvol en knus.

Ons is baie hartlik ontvang. Ons het baie tuis gevoel. Daar het niks ontbreek nie. Rustig, veilig en goed toerus.

Michael J - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael J
Enkelreisiger

Snoesig.

Opregte plattelandse vriendelikheid.

Fritz B - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fritz B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly.

Netjiese verblyf met Karoo-stilte.

Joey R - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joey R
Besigheidsreis

Die plek is pragtig.

Die plek is absoluut pragtig en baie goed toegerus. Sal beslis weer daar boek.

Theo V - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo V
Gesin met klein kinders

Lekker plek met goeie wyn!

Lekker plekkie in die Karoo.

Fred B - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Fred B
Gesin met tieners

Lekker tussen boere.

Sien sterre.

André W - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
André W
Saam met vriende

Pragtige plek, wens ons kon langer bly.

Die plek is wonderlik. Dit het gevoel asof ons daar kan intrek.

Leonie K - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leonie K

Baie rustig.

Sal weer by Janfrederik kamp. Die cottages is groot en het baie spasie binne en verhitting ook - perfek vir die winter.

Margaret D - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margaret D
Gesin met tieners

'n Oase in die Karoo.

Rooidam is 'n rustige plek waar mens met ope arms verwelkom word. Selfs die hanslammers het ons kom verwelkom en dit was vir ons stadsjapie-tieners 'n heerlike ervaring om die lammers met 'n bottel te voer. Die cottage waarin ons gebly het was pragtig, skoon en netjies. Dit was ons tweede keer by Rooidam en dit sal beslis ons oornagverblyf van keuse bly.

Jan R - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jan R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Warm ontvangs, baie skoon en gerieflik naby hoofpad.

Ons is warm ontvang deur André. Alles was skoon, gerieflik en woonplek is goed toegerus. Lekker gebraai en ons eenheid se braaiplek privaat en uit die oog van die hoofhuis. Sal beslis weer daar oornag.

Marliza V - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marliza V
Enkelreisiger

Gerieflike verblyf en uitstekende waarde vir geld.

Rooidam Cottages is baie goed geleë. Die verblyf is goed ingerig, kraakskoon en uitstekende waarde vir geld. Andre-hulle se kommunikasie was uitstekend en hulle sorg en aandag aan detail maak Rooidam Cottages 'n spesiale plek om te oornag en die rustigheid van die Karoo te ervaar. Sal dit baie sterk aanbeveel.

Petra W - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petra W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut uitstaande plek.

Pragtige verblyf. Sou graag langer wou bly. Bonquet is 'n lieflike warm persoon wat maak dat jy definitief weer wil kom. Karoo-verblyf op sy beste.

Christo B - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Christo B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Eerste klas akkommodasie. Vriendelike mense!

Ons is vriendelik ontvang. Die eienaar het ons ook dadelik op ons gemak laat voel en alles gewys. Die geriewe is eerste klas, alles is skoon en netjies. Kan vir niks beter vra nie. Die prys was ook baie billik. Sal vir seker weer daar oornag. Baie dankie.

Francois Z - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Francois Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was aangenaam met al die rustige plaas geluide rondom jou.

Baie Dankie vir die nag se verblyf, dit was baie aangenaam. Die muskiete het ons net n bietjie gepla.

Nadine S - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine S
Enkelreisiger

Goeie diens, lieflike ligging.

Sien sterre.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Good service, lovely setting.

See stars.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Minette O - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Minette O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, volledig ingerig en lieflike karoo-ervaring.

Vriendelike ontvangs en goed toegeruste verblyf. Alles netjies en skoon. Ideale oornag-fasiliteit tussen die Kaap en Gauteng.

Marius B - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker verblyf in stil, plaas-omgewing.

Ons was op reis na noorde en net 1 nag gebly. Ruim, netjiese kothuis met alle geriewe wat ons kon benut vir 'n braai. Aangename omgewing.

Jeanne P - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanne P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Karoo gasvryheid.

Silwerskoon, gerieflik en baie vriendelik. Boek gerus hier, en maak seker jy kyk op en waardeer die sterre!

Tania L - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania L
Gesin met klein kinders

Baie mooi en gasvry.

Gasvry en rustig. Was 'n verrassing.

Mike. W - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Mike. W
Saam met vriende

Pleasant and friendly.

Had a great rest after a long drive, was a little wary of safety but that is because I was a victim of a farm attack. The hospitality was outstanding.

Dewald R - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dewald R
Enkelreisiger

Baie tevrede.

Die geriewe was fantasties, die ligging uitstekend en die mense baie vriendelik.

Gerda V - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was goed, vriendelike ontvangs, lekker plek om te stap.

Die huisie is goed toegerus, baie lekker braaiplek, netjies en skoon.

Lizzy S - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizzy S

Awesome!

Ons was reisigers van Gauteng af, het by die kampplek oornag én in die cottage die volgende dag, sal dit vir enige iemand aanbeveel. Die diens was uitstekend en die uitsig fantasties! Dankie aan almal wat ons gehelp het met die bespreking en 'n groot dankie aan almal by Rooidam Cottage wat ons so tuis laat voel het.

David T - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

An awesome, tranquil Karoo experience for those who love the outdoors and basic simplicity of life. Great plains, fare away mountains and whispering winds! Life is bliss here!

John V - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
John V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stunning setting and sunset bonus.

Very hospitable and friendly owners provided last minute items for braai, which was an incredible enjoyment under the stars.

Sp Jooste J - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sp Jooste J
Gesin met tieners

Lekker gekuier in die Karoo.

Rooidam is pragtig, netjies, rustig. Die eienaars is baie vriendelik en behulpsaam. Ons sal definitief weer daar oorslaap.

Rita L - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rita L

Uiters gerieflik, skoon en pragtig. Die eienaars is vreeslik gasvry.

Wat 'n wonderlike plek om te oornag en selfs langer te bly as jy die Kaap toer soos wat ek saam met my ma en sus gedoen het. Dit is pragtig,skoon en netjies. Die kampplekkie is so wonderlik ingerig dat ons nie eers nodig gehad het om vreeslik uit te pak nie. Met jou eie badkamer en kombuisie het dit ons oorslaap so gerieflik gemaak dat ons tyd gehad het vir n stappie op die plaas en ons kon die asemrowende sonsondergang geniet. Ons is sommer nog bederf met koek en tee terwyl ons moes wag vir 'n donderstorm om verby te gaan. Die gasvryheid is eersteklas. Die plek was kos vir my siel. Hoogs aan te beveel.

Albert S - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert S
Gesin met tieners

Perfekte plek vir rus na lang ry.

Pragtige plekkie. Lekker teen die pad maar nog steeds rustig. Ideaal vir na lang pad.

Dawie M - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dawie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gawe gasvrye eienaars, lekker by hulle geëet, lekker geslaap en my honde was welkom.

Goeie, bekostigbare verblyf, gasvryheid, kos, blyplek baie aangenaam. Sal weer by hulle oorbly, sonder twyfel.

Karen V - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karen V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hartlike gasvryheid in 'n besonderse natuurskoon.

Ons het heerlik gebly, gasvryheid is puik, omgewing pragtig en rustig.

Willem P - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem P
Enkelreisiger

Baie goeie waarde vir geld.

Die gasheer was vriendelik en sorgsaam. Het seker gemaak of ek muskietafweermiddel het en voorsien ook braaihout.

Kobus V - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Karoo-lekkerte.

Ons het heerlik gekuier. Alles wat jy nodig het en sal beslis aanbeveel. Gasvrye mense.

Carel V - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carel V
Enkelreisiger

Netjies, waarde vir geld. Uitstekende ligging.

Ek sal beslis weer hier bly. Daar was 'n vriendelike ontvangs in die netjiese woonplek wat baie ruim was. Die ligging 1 km van die pad af is uitstekend. Dit is 'n pragtige plaas in die stil Karoo met sterre so helder mens kan dit nie glo nie. Hierdie blyplek is baie goeie waarde vir geld.

Michelle I - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle I
Gesin met tieners

Wat 'n pragtige Karoo-plaaservaring. Sal aanbeveel.

Het ons kort verblyf by Rooidam Cottages terdeë geniet. Die plaasstyl en dekor was pragtig en as kunstenaar was ek mal daaroor! Ander en sy pragtige vrou het moeite gedoen om ons te akkommodeer, seker te maak ons kom veilig daar en ons te verwelkom met vars vrugte en beskuit. Het nog nooit sulke gasvryheid ervaar nie, 5 ster van my af!

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

What a wonderful quaint farm style Karoo experience, I would recommend to everyone.

I loved our short style at Rooidam Cottages. The farm style character and all the decor detail was lovely and as an artist I loved it! Andre and his lovely wife went the extra mile to make sure we were accommodated, found our way safely to them and welcomed us with fresh fruit and rusks, never experienced such hospitality! 5 stars from me!

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Chondre V - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chondre V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Natuur skoonheid.

Ons het een aand hier oorgebly in die kampeer-area, want dit was presies ons halfpad merk huis toe en was glad nie spyt nie. Die verblyf is wonderlik. Elke kampeer-area het sy eie ablusiegeriewe asook sy eie kombuis-area en dit is uitmuntend netjies. Daar is 'n lifelike plaasdam waar jy kan gaan afkoel op daai warm dae. Die kampeer-area is naby die vrugte boorde geleë wat jou die egte plaas effek gee met die ruik van vars vrugte bloeisels en vrugte. Die eienaars is baie vriendelik en as jy iets nodig het is die kans groot hul sal kan help met als, van braaihout, ys tot braaipakkies is beskikbaar om te koop. Maak gerus daar 'n draai.

George O - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George O
Gesin met tieners

Baie lekker gebly!

Ons het die rustige atmosfeer baie geniet.

Elma K - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elma K

Ontspannende, rustige ondervinding.

Ons ontvangs was hartlik, en ons behoeftes in ag geneem. Lekker geswem in die sementdam wat net die regte medisyne was na 'n lang pad.

Hester F - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester F
Gesin met klein kinders

Heerlik, Karoo stilte, skoon, vriendelik en gasvry.

Sal Rooidam, vir enige persoon aanbeveel. Ons was hartlik, verwelkom deur Boquet en Andre. Opregte hartsmense. Dit was so rustig, die Karoo stilte opreg waardeer. Ons cottages was netjies skoon, met heerlike koffie en beskuit. Verblyf was perfek vir ons om weer die lang pad te vat Kaap toe en terug Gauteng toe, nogmaals dankie dat ons op Rooidam kon oornag.

Mignon V - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mignon V
Gesin met klein kinders

Rooidam Cottages is 'n oornag-juweel.

Wat 'n wonderlike manier om ons vakansie op 'n hoogtepunt af te sluit! Van die hartlike ontvangs, afkoel in die plaasdam (hemels), sterrekyk op die dak, 'n egte Karoo-braai, pragtige kothuis mét koel lugversorging tot die oggend se afsien was ons verblyf een groot fees.Ons sal weer en weer terugkom.

Schalk B - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Schalk B
Gesin met klein kinders

Wonderlike plaaskuier om die gejaag na die gejaagde stad te onderbreek.

Andre en Bonquet het ons hartlik ontvang op hulle plaas. Die granaathuisie was ‘n groot fees vir kinders - veral die dak waar ons in die aand op die dak (op kampmatrassies wat Bonquet spesiaal vir die kinders gebring het) saam kom lê as gesin en sterre kyk. Dit was baie spesiaal! Lekker gebraai in die Karoo. Dit was alles netjies, skoon en goed ingerig. Ons sal beslis weer kom.

Gerda H - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Gerda H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik en gemaklik.

Eenheid was baie netjies en skoon.

Andries V - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Andries V
Enkelreisiger

Ideale oornagverblyf met eienaars wat omgee.

Dis lekker om 'n tweede keer by 'n plek te kan bly omdat 'n mens weet wat om te verwag, en dan is jy agterna steeds 'n gelukkig gas! Soos voorheen was als ideaal en dit is die perfekte plek as halfpadmerk op 'n lang en warm pad. Kon hierdie keer die lekker swemdam benut en natuurlik was die lugreëling uiters welkom in die 37/38° hitte. André en Bonquet, "doe zo voort!"

Lane R - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lane R
Enkelreisiger

Wonderful, will definitely stay over again.

I used Rooidam Cottages as a stopover on my way to the Kgalagadi Transfrontier Park. Britstown is sort of halfway between home and our destination. The camping area is situated under huge shade trees, each site has its own ablution and kitchen, there is a Weber braai on site and there is a power point on each site. Rooidam is a working farm so I am sure one will be able to watch the goings on on the farm if staying for longer periods. There is a beautiful swimming pool which is a renovated reservoir and is sparkling clean. It is very secure and I will recommend Rooidam Cottages to anyone who is travelling via Britstown.

Danelle J - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Danelle J
Gesin met tieners

Gerieflik, skoon met die mooiste sonsondergang.

Baie netjiese plekkie met heerlike lugverkoeling wanneer dit 42° buite is.

Egon S - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Egon S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxing stay.

See stars.

Werner H - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Werner H
Gesin met klein kinders

Oasis.

Lekker rustig, braai, skoon, spasie en koel binne na lang dag op die pad. Speelplek vir die kinders en groot badkamer.

Amanda C - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda C
Gesin met tieners

Wonderlike en uitstekende diens en verblyf.

Rooidam Cottages is vir mense wat stilte en rustigheid soek.

Manda B - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manda B
Gesin met klein kinders

Was heerlik.

Aangename verblyf, sal enige tyd weer daar bly.

Werner H - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvry, netjies en baie rustig.

Die einaar is baie gasvry! Het ons voorsien van hout en blits! Was 'n awesome ervaring by Rooidam Cottages! Kon nie vir iets beter vra nie!

Andra N - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andra N
Gesin met klein kinders

Fantasties!

Wat 'n wonderlike plek ons is verwelkom met hartlikheid en sommer deel gevoel van die plaaslewe! My kleintjies sou nie verder ry nie ons sal dit beslis toekomstige oornagplek maak!

Ronelle D - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronelle D
Gesin met klein kinders

Ons het dit geniet.

Lekker naby die hoofpad. Die plaasdam was 'n lafenis na die lang pad. Dit was 'n lekker blyplek.

Talita S - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Talita S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Klassiek Karoo!

Ek wens ek kon permanent in een van daardie kothuise bly. Ek is verlief op die Karoo en sy huisies en die absolute, skone stilte. Dankie aan die eienaars van Rooidam vir jul gasvryheid en moeite, dit maak die langpad elke kilometer werd.

Nick Y - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nick Y
Besigheidsreis

Lovely old Karoo home with modern amenities and beautiful shrub garden.

Our cottage unit had lots of old world character, yet with good modern amenities. Beautifully quiet with great, attentive service.

Jill W - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jill W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very pleasant, relaxing, safe country stayover with incredible hosts and an ideal location.

For travellers commuting from the north to the south, this is a definite stayover for anyone. Clean, comfortable, homely accommodation and safe. The hosts are friendly, helpful and obliging. A definite stayover for us again.

Billy C - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Billy C
Gesin met tieners

Baie geniet - tipiese Karoo-ervaring op 'n plaas.

Rooidam is naby die pad geleë, met 'n ongeveer een kilometer grondpad wat in 'n puik toestand is. Verblyf is ruim en gemaklik en 'n goeie plek om te ontspan.

Marius V - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marius V
Gesin met tieners

Baie gesellig.

Perfekte gasvrou. Lieflike verblyf. Gaan uit haar pad om jou spesiaal te laat voel.

Francois V - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois V
Saam met vriende

Baie lekker.

Baie lekker gebly. Vriendelike diens en baie mooi ligging.

Glenda V - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Glenda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely farmstay.

As Australians travelling in South Africa we love the small family-owned accommodation options across the country that provide a good-value stay with a local feel. Rooidam Cottages, just off the N12, was a perfect stop. We stayed in Karee Cottage which was was very comfortable and beautifully furnished. We enjoyed reading the information provided about the farm, being able to go for a long walk on the afternoon of our arrival, and then sitting outside our cottage to watch the sun go down over the vast Karoo landscape. Andre was a gracious and welcoming host. We would love to return one day.

Gary W - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Gary W
Besigheidsreis

Die beddens was hopeloos te hard, stoof nie gewerk nie en geen opvangs in die huisie nie. Glad nie wat vir ons gesê is nie.

My werksmense was glad nie gelukkig nie en het ander verblyf gesoek. Kan nie op die beddens slaap nie. Kan ook nie kosmaak nie want die stoof werk nie reg nie.

Fanie V - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Fanie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Wonderlike atmosfeer. Rus vir die siel en liggaam.

Dit is nie ons eerste keer nie. Ons het nog elke keer baie lekker gebly. Die huisie was heerlik warm en knus. Ons het baie lekker gebly. Baie dankie aan Rooidam en sy mense.

Marius H - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marius H
Besigheidsreis

Uitstekend.

Baie aangenaam. Uitstekende gasvrou.

Tertia B - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tertia B
Gesin met klein kinders

'n Goeie oornagbestemming.

Die kombuis was voldoende, maar nie volledig. Min eetgerei teen ander plekke (het aartappelfyndrukker gesoek). Kon lekker warm slaap met verwarmers en warmkomberse. Die boonste houtvloer was baie lawaaierig en koue lug trek orals deur. Geen kragopwekker toe krag af is. Die 9 uur uitklok bietjie ongemaklik en was vir my onnodig aangesien dit lang afstande was wat ons gereis het en vroeg opstaan moelik was. Andersins 'n lekker oorslaapplek naby die pad en die dorp. Aangename gasheer en gasvrou. 'n Aangename oornagbestemming.

Stiaan C - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stiaan C
Gesin met tieners

Lekker, skoon, veilige en gerieflike oornagbestemming in mooi omgewing.

Rooidam word aanbeveel sonder voorbehoud.

Dreyer G - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dreyer G
Gesin met klein kinders

Netjies en skoon, ideaal gewees na 'n lang dag op die pad.

Die kinders het dit terdeë geniet. Die deur na die dak om die sterre te bekyk was 'n wenner. Die gasvrou het moeite gedoen om ons te help met met brood vir die aand. Het ook lekker gesmul aan die lemoene uit die boorde.

Helga L - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helga L
Gesin met klein kinders

Waarlike plaaservaring en halfpad tussen die Kaap en Gauteng waar ons familie ontmoet het.

Baie vriendelike eienaars.

Wanda P - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wanda P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

Pragtige Karoo cottages. Silwerskoon. Met ons 2 Schnauzers oorgebly en hulle het ook terdeë geniet. Sal definitief aanbeveel en weer oornag sou ons in daardie rigting reis.

Karin V - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Romanties, een met die natuur.

As jy wil wegbreek na 'n rustige omgewing is hierdie die plek vir jou. Ons is natuur freaks en sal enige tyd teruggaan.

Anne D - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne D
Saam met eggenoot / lewensmaat

We have no regrets booking at Rooidam Cottages.

Although André was not at Rooidam Cottages, we were warmly welcomed by Frans. The location is lovely and quiet and enjoyed walking around the farm. The accommodation was most comfortable and we would be more than happy to visit Rooidam again.

Henk L - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike oornag plekkie.

Rustig, skoon en veilig. Ons kom weer!

Antoinette E - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette E
Gesin met klein kinders

Dit was fantasties.

Dit was heerlik! Dit is ons tipe mense (Karoo mense - plaas ). Ons is baie spyt dat ons nie langer kon bly nie, maar ons gaan beslis weer daarheen en langer kuier! Dit is werklik die geld werd!

Jim L - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jim L
Saam met vriende

Everything we hoped for.

Our hosts provided braai packs and wood, as we requested. Everything to our satisfaction.

Aris R - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aris R
Gesin met klein kinders

Amazing staff, and beautiful accommodation.

Cozy, beautiful accommodation, fireplace and wood available, really enjoyed our overnights, really quiet and relaxing.

Kobus S - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Van die beste in die Karoo!

Keurig, netjies en só goed toegerus. 'n Vreugde om hier in die Karoo bietjie af te saal!

Rouve M - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rouve M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wow. Awesome.

Wat 'n aangename oorslaapplek terug van Dwarskersbos op pad Vaaldriehoek toe. Net wat 'n mens nodig het na 'n lang reis. Pragtige, rustige atmosfeer op 'n plaas net buite Britstown waar jy in die dam kan swem. Baie vriendelik ontvang. Kan die plekkie enige tyd aanbeveel.

Kobus B - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike Karoo gasvryheid.

Na 'n lang dag se reis is dit die ideale plek om oor te slaap, maar nie net oor te slaap nie. Gaan stap op die plaas, kyk hoe helder die sterre skyn en word soggens wakker met voëls wat fluit/sing/gesels. Die gasvryheid van die eienaars laat jou ook altyd tuis en welkom voel.

Helena S - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Voel of mens tuis kom na 'n lang dag op die pad.

Dit was baie aangenaam en rustig. Die eienaars is baie gasvry en dit is ook lekker dat ons hondjie welkom was. Die boonste slaapkamer het 'n aircon, dit sal net lekker wees as daar onder by die kombuis ook 'n waaier kon wees. Die Karoo kan lekker warm word.

Joop O - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joop O
Gesin met tieners

Net wat ons nodig gehad het na lang warm dag op die pad!

Rooidam was 'n wonderlike plek om by te oornag. Die Karee cottage was skoon, netjies en toegerus met als wat ons sou nodig kry. Die bed was baie gemaklik, en ons het heerlik gebraai so saam met die pragtige Karoosonsondergang. Sal beslis weer daar oornag!

Armand V - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Armand V
Gesin met tieners

Stunning plekkie, met baie lekker plaasatmosfeer.

Sal dit beslis aanbeveel as oornagfasiliteit tussen Gauteng en die Kaap.

Elize S - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elize S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam.

Die gasheer en gasvrou is baie gasvry, vriendelik en behulpsaam. Hout, vleis en ekstras is beskikbaar indien benodig. Gerieflik naby hoofpad en maklik toeganklik. Baie veilig gevoel. Eenhede netjies en skoon.

Nicóle V - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicóle V
Gesin met klein kinders

Dit was nog vakansie na ons vakansie.

Ons het heerlik gebly, sterre gekyk, geswem, nagdiere gesoek. Baie dankie aan al die Raaths!

Ottilie N - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ottilie N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie oorslaapplek op pad Kaap toe.

Ons het die verblyf daar baie geniet en sou graag langer wou kuier. Sal weer daar oorbly as ons weer dieselfde roete Kaap toe ry. Lekker plaas-swemdam!

Elsabé H - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elsabé H
Gesin met klein kinders

Vriendelike ontvangs, heerlike verblyf, rustig en pragtigste sterrehemel wat ons nog gesien het!

Sien sterre.

Tobie V - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tobie V
Gesin met tieners

Altyd lekker by Rooidam.

Dis ons tweede keer by Rooidam. Daar is min goed so lekker soos hulle "plaasdam" swembad. Andre-hulle is baie vriendelik, die kamers is groot, die beddegoed nuut en skoon en ons voel altyd tuis. Die plaas is baie naby aan die dorp vir iets te ete (as jy nie wil braai nie).

George O - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George O
Gesin met tieners

Lekker rustige veilige atmosfeer.

Het ons kort verblyf baie geniet. Sien julle weer sodra ons die kant toe gaan.

Johannes Hendrik M - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes Hendrik M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustigheid soos die Karoo kan bied.

Baie goed toegeruste en skoon eenhede. Ons sal beslis weer daar tuisgaan. Dankie vir jul gasvryheid.

Nicolene E - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nicolene E
Gesin met klein kinders

Rustige plaas atmosfeer met vriendelike mense.

Ons het 'n heerlike nagrus gehad. Baie skoon en netjies. Sal beslis weer daar oornag.

Francois V - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Presies die oornagverblyf wat ons in gedagte gehad het.

Maklik bereikbaar, netjies en gerieflik. Niks van die advertensie is oordrewe of onwaar nie. Hoogs aan te beveel.

Marius M - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marius M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek plaas met 'n tikkie luuksheid.

Besondere diens en gasvryheid. Eenheid is net buite Britstown maar so dat jy doodse stilte kan ervaar. Lugversorging, plaas swembad en staproetes om die bene te rek maak dit eers lekker. As mens nou ietsie moet noem is dat die beddens bietjie kraak wanneer mens omdraai. Perfekte plek wat ons beslis weer sal besoek.

Malinda A - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malinda A
Gesin met tieners

Stresvry.

André en Bonquet het ons gul ontvang en baie welkom laat voel. Die plaasdam was 'n wenner by ons almal na die lang en ver ry. Die kamers is baie gemaklik ingerig.

Andries V - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andries V
Enkelreisiger

Als wat 'n mens nodig het en Karoogasvryheid op die koop toe.

Baie vriendelike en flinke diens, 'n mens voel welkom en daar is als wat 'n mens nodig het! Ek sal graag eendag langer daar wil vertoef. Die tevredenheid van hulle gaste / besoekers is duidelik vir Rooidam se mense belangrik. Ek beveel die oulike plek met graagte aan.

Andre D - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre D
Enkelreisiger

Wonderful hosts and so peaceful.

Thank you for welcoming me with some delicious pancakes freshly made, farm-style. I will certainly stop over next time I travel North. Fond regards.

Riaan C - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Riaan C

Ons het weer baie lekker gebly!

Die ideale oornagplek vanaf die noorde na die suide. Netjies, skoon en so rustig. Baie gasvrye ontvangs. Wens ons kon langer bly.

Martie A - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pleister vir die siel.

Werklik waarde vir geld. Pleister vir die siel! Ons het heerlik gerus voor ons die laaste skof aanpak huis toe. Sal vir seker nou altyd daar boek vir oorslaap. En daardie ou Worsie, sommer diep in my hart ingekruip!

HO d - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
HO d
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed versorgde verblyf.

Baie vriendelike gasheer en gasvrou, interessante inligtingsbrosjure.

Kobus B - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig na 'n lang dag op pad.

Het die stilte na 'n lang dag (8 ure plus) se reis geniet. Lekker gerus om die laaste deel die volgende dag aan te pak. Dit bly ons voorkeur oorslaapplek tussen Kaapstad en Johannesburg/Pretoria.

Jennie P - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jennie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely wonderful!

I want to thank Bonguet and André for an excellent stay at their Karee unit. The hospitality given to us was absolutely awesome! We arrived quite late and still they were very friendly and helpful and had everything ready for us to braai and to relax after our trip from Cape Town. Immediately we felt at home. The unit was very clean and comfortable. We had a good night's rest with the quietness and felt very safe on their farm. The next morning we wandered around on their farm before we left. Both, my husband and I just didn't want to leave for our trip back to Johannesburg. We would definitely recommend for anyone to stay over and to enjoy. Thank you very much once again, Bonquet and André - you are excellent hosts! Very much appreciated!

Elna M - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna M
Enkelreisiger

Heerlik en ontspanne.

Gemaklike en gerieflike eenhede. Goeie kommunikasie vanaf eienaars. Ek beveel dit beslis aan!

I N - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5