Rooidraai Estate Guesthouse

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Rooidraai Landgoed is tussen golwende heuwels, 2 km buite die dinamiese dorp Lydenburg geleë, wat alle besoekers verwelkom om die rustige en kalmerende omgewing van Rooidraai Landgoed te geniet.

Elke kamer is luuks en ontwerp om met die natuurlike omgewing in te skakel.

Die landgoed is in 'n ongerepte omgewing geleë met 'n verskeidenheid inheemse bome en diverse voëllewe, wat die perfekte plek bied om af te skakel en van die geraas en lawaai van die stadslewe te ontsnap.

'n Rustige, genotvolle verblyf word by Rooidraai Landgoed gewaarborg, en daar word vir elke behoefte gesorg.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Rolstoelvriendelik

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Rolstoelvriendelik

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Rooidraai Estate Guesthouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R500 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]