Oudtshoorn Akkommodasie by Rooiheuwel Pluimplaas | LekkeSlaap
+31
+31

Rooiheuwel Pluimplaas

1 resensie
Selfsorg
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rooiheuwel Pluimplaas, Rooiheuwel, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Rooiheuwel Pluimplaas is 'n selfsorg-plaashuis, sowat 8 km buite Oudtshoorn, op 'n werkende plaas.

Die eenheid bied 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n oopplan-leefarea en -kombuis met 'n groot binne-braaiplek. Die huis is op 'n heuwel gebou en bied ongelooflike uitsigte en sonsondergange.

Die huis is ideaal geleë na aan meeste van die besienswaardighede in die omgewing soos die Safari- en Highgate Volstruisplase, Kangogrotte, Meerkat Adventures en Cango Wildlife Ranch. Daar is ook verskeie plase waar jy op wildritte kan gaan. Rooiheuwel Pluimplaas het fantastiese grondpaaie vir die avonturiers wat wil fietsry.

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Rooiheuwel Pluimplaas
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Rooiheuwel Pluimplaas, Rooiheuwel, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Gaste dink Rooiheuwel Pluimplaas het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rooiheuwel Pluimplaas, Rooiheuwel, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI5OGRkNmZkLTBkYmItNDY0OS04NzFmLTE1ZmRkN2E2N2Y5Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 300  per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 Rooiheuwel Pluimplaas Rooiheuwel 6620 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.615911086664 22.28943586415
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za