Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rooilande Guest Farm

Wildsplaas

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Rooilande Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 23 resensies vir Rooilande Guest Farm
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5
Johan En Elize P - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan En Elize P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kosbare nederige, vriendelike behulpsame mense. Ons het heerlik gekuier.

Wonderlike skepping uit God se hand. Die sterre, uitsig, berge en wild en 4x4-roete was wonderlik. Pragtige eenheid, gemaklike matras.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rooilande Guest Farm se terugvoer

Baie dankie vir die resensie. Seën en groete, Leon

Rooilande Guest Farm
Denise H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise H
Gesin met klein kinders

Stil en mooi.

Pragtige plek! Die sterre in die aand was ongelooflik. Die kolkol hot tub was verbasend lekker - ons moes dit net vroeër die middag aan die gang gekry het (met een sak hout was dit in die oggend steeds warm!). Het vierwiele ook gehuur en met jong kinders plaas verken - het elande en springbokke sommer naby ons gesien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rooilande Guest Farm se terugvoer

Baie dankie vir die resensie. Groete, Leon

Rooilande Guest Farm
Ilse D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ilse D
Saam met vriende

Leon het nooit geskroom om te help met enige vrae nie.

My vriende het 'n fees gehad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Valme V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Valme V
Gesin met klein kinders

Baie goeie diens.

Uitstekende geriewe en diens ontvang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christine R - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christine R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Quiet, peaceful and tranquil.

Had a wonderful stay - so beautiful and quiet! Lovely to walk and see game and be absolutely still.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rooilande Guest Farm se terugvoer

Thank you for your review. See you again. Regards, Leon

Rooilande Guest Farm
Jeannine J - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeannine J
Gesin met tieners

Baie netjiese plek, mooiste uitsig en baie gasvry.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michael L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael L
Gesin met tieners

Quiet, secluded and has everything.

Love the view over the valley at sunset, braaing on the gas braai and then jumping into the hot tub under the stars. Not much beats this place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jane E - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jane E

Lovely stay at Rooilande Guest Farm.

We were relocating from KZN to the Cape with our teen and two dogs and spent only one night there. We will definitely go back for a longer stay as it's only three hours from Cape Town. The accommodation is very comfortable with all that you need, offering stunning views from the deck of the beautiful valley. The hot tub was divine. Thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Peter C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Peter C
Gesin met klein kinders

Very well-equipped accommodation.

Great. Well-equipped 4-bedroom guest house with exceptional views.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annetta V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annetta V
Gesin met tieners

Siele kos.

Pragtige akkommodasie in pragtige ligging. Sterrekyk was 'n vreugde. Dankie, dit was heerlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle W - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle W
Saam met vriende

Would definitely go back again.

Should have stayed longer than just 1 night. Excellent view and room had modern finishings.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rooilande Guest Farm se terugvoer

Thank you for visiting us. Kind Regards, Leon

Rooilande Guest Farm
Estelle G - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Estelle G
Saam met vriende

Beautiful views, peaceful surroundings, tastefully furnished.

We left the blinds open at night so that we could wake up to that expansive view through the big windows/glass sliding doors. Even the bathroom has a large window to take in the view. It is completely private and quiet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mark B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Mark B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustigheid en die uitsig was pragtig!

Ongelukig was daar heeltyd kragonderbrekings wat ons verhoed het om kos te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rooilande Guest Farm se terugvoer

Baie dankie vir die resensie. Ons neem kennis van die opmerkings. Ons het uitdagings met ongeskeduleerde krag onderbreking. Hoewel ons bystand elektrisiteit sisteem in plek is, veroorsaak dit ook uitdagings met volhoubaarheid. Ons hoop om u weer te sien ten spyte van die ervaring wat u gehad het.

Rooilande Guest Farm
Wayne W - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wayne W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stunning location, very easy to find.

The accommodation is above average for the greater area and the view is difficult to describe. Peace, tranquility, and comfort.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rooilande Guest Farm se terugvoer

Baie dankie vir julle resensie. Sien julle weer. Groete.

Rooilande Guest Farm
Tertius B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tertius B
Gesin met tieners

Great plek.

Uitsig en doendinge ongelooflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rooilande Guest Farm se terugvoer

Baie dankie vir julle besoek. Vriendelike groete, Leon.

Rooilande Guest Farm
Juniper H - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juniper H
Gesin met klein kinders

Beautiful, tranquil, cosy and comfortable.

For a family with young kids, they have all the things you need to feed your family and keep them warm. The gas braai was a total surprise and such a great feature because we got there quite late and our kids were hungry! Instant braai, no problem. The location and view are just breathtaking. The bed and the sleeper couch are comfortable. We went during a cold snap and the heater worked great to warm up the house.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rooilande Guest Farm se terugvoer

Thank you for your remarks. See you again. Kind regards, Leon

Rooilande Guest Farm
Peter S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter S
Gesin met klein kinders

Excellent and breathtaking.

Our host Leon went above and beyond to make our stay absolutely perfect. We only stayed 1 night, so we couldn't take advantage of the outdoor activities like hiking and quad bike rides. A pleasant surprise was the woodfire hot tub next to a breathtaking scenic view, right on our porch. Definitely going back for a longer stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rooilande Guest Farm se terugvoer

Baie dankie.

Rooilande Guest Farm
Annette L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wegbreek na die Karoo.

Heerlik gekuier by Rooilande met wonderlike, vriendelike diens. Alles in die chalet is van hoogstaande gehalte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rooilande Guest Farm se terugvoer

Baie dankie vir julle ondersteuning.

Rooilande Guest Farm
Narina F - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Narina F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing views and luxury.

Service was personal and stunning. The unit was exceptional, and luxurious, and the best sunset views. Will definitely be back one day to spend more time.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rooilande Guest Farm se terugvoer

Thank you for supporting us. See you again.

Rooilande Guest Farm
Troy M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Troy M
Gesin met tieners

Stunning setting, the hot tub was an absolute win and the braai packs were value for money and delicious.

Decided not to pop into Matjiesfontein as intended upon arrival as we preferred to stay and enjoy the setting in front of us.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rooilande Guest Farm se terugvoer

Baie dankie vir julle ondersteuning.

Rooilande Guest Farm
Rene R - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene R
Gesin met klein kinders

Pragtige ligging met asemrowende uitsigte.

Ons het hier oorgeslaap op pad af Kaap toe. Die verblyf is perfek vir 'n gesin en hulle bied ook 'n pragtige 4-slaapkamergastehuis vir groter groepe. Daar is baie om te doen op die plaas, so volgende keer sal ons bietjie langer bly. Die kinders het dit ook vreeslik baie geniet!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rooilande Guest Farm se terugvoer

Baie dankie Rene. Sien uit na 'n volgende ontmoeting.

Rooilande Guest Farm
Albie C - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albie C
Gesin met klein kinders

Onvergeetlike oorbly.

Rooilande is 'n moet om te oornag. Die Chalets is pragtig geleë. Kyk oor 'n vallei, maar die beste is die hot tubs. Kan nie dink dat n sakkie hout n tub so kan verhit nie. Ons het die volgende oggend weer ingeklim en water was steeds warm. Ons het soos baie ryk mense gevoel as ons in so tub sit en oor die vallei uitkyk. Dankie, Leon, vir julle gasvryheid. Ons sal Rooilande ten sterkste aanbeveel, nie net vir oornag, maar sommer vir 'n paar dae aangesien jy kan fietsry en stap op die plaas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rooilande Guest Farm se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoering.

Rooilande Guest Farm
Emmerson M - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emmerson M
Saam met vriende

Baie lekker plekkie en rustig. Ons het dit baie geniet.

Ons het dit baie geniet. Plekkie was baie skoon en netjies. Mooi uitsigte. Ons het ook die 4 wielmotorfietse baie geniet. Sal weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rooilande Guest Farm se terugvoer

Dankie vir die resensie. Lekker tyd saam julle gehad. Sien jule weer.

Rooilande Guest Farm
Vanaf
R1 750
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 750
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Rooilande Plaas, 275, Laingsburg, 6900, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA89f885dd0d74d4e5a7d6b67da837a055f47212141953fd27e86c7d28318f9ad22649f385f3bfefab707449ae9c7b4f5730d6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag (plek vir 4) 23 5 1 5 Farm Rooilande 275 6900 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 11:00 -33.254819114781 20.332708601791
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem