Rooinek Bosveld Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Rooinek Bosveld Lodge is 'n bosveldplaas 51 km van Brits af en bied gerieflike verblyf in chalets vir gesinne of vriende.

Gaste het 'n keuse van chalets met slaapplek vir 4 of chalets met slaapplek vir 5. Daar is 2 eenhede met slaapplek vir 4 en 2 eenhede met slaapplek vir 5. Die eenhede het dubbelbeddens en enkelbeddens, en elke chalet het 'n privaat badkamer met 'n stort.

Elke chalet het 'n kombuis wat met 'n yskas, mikrogolfoond en stoof toegerus is. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6. Die chalet het privaat braaigeriewe. Gaste moet asb. hul eie kampstoele saambring. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Daar is 'n gemeenskaplike grasdak-lapa met braaigeriewe en 'n swembad. Gaste het word versoek om nie in die veld te ry of te rook nie.

Rooinek Bosveld Lodge bied wildritte om kameelperde, sebras, koedoes, njalas en meer te sien, en ander doendinge sluit stap, fietsry, bergklim en meer in.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Begeleide Wildritte Ingesluit
  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensie geriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Rooinek Bosveld Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R700 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]