Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rooipan Ou Huis

Selfsorg

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 1 resensie vir Rooipan Ou Huis
Netheid
4.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.0/5
Gerard S - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Gerard S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike ontvangs deur Liana. Regte Kalahari omgewing in die duine!

Slaapkamer en badkamer baie mooi en oorgenoeg vir 'n nag verblyf. Bietjie nadeel is dat mens die eetplek en kombuis moet deel met die jong egpaar van die plaas. Nie 'n probleem vir ons, maar kan wees vir andere gaste. Ons het lang gesels met Daniel en Liana wat op die plaas boer met skape en beeste. Ons weet nou baie meer van hoe die boere in die Kalahari werk en leef!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rooipan Plaas, Langs die R360, Upington, 8800, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAArDyaIfuxr2l1W160nRFCu1lyBRCaBUwrfj89AqSlFG9jOecD2K?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 1 5 1 4 Farm Rooipan Off the R360 8800 Noord-Kaap 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -27.489451761328 20.771233066355