Rooistoffel Se Dorpshuis
Opsomming van Resensie
Brandon S - Aug 2019
Gemiddeld
Absoluut puik en wonderlik.
Rooistoffel Se Dorpshuis's terugvoer
Brandon dit was 'n fees om julle hier te hê, volgende keer kuier julle net langer!
Elriette V - Jun 2019
Gemiddeld
Fantastiese, grand huis weg van jou huis. En die gashere is fantasties!
Rooistoffel Se Dorpshuis's terugvoer
Goeie dag Elriette
Dit was vir ons heerlik om julle hier te hê... onthou kersietyd is om die draai!
Alta B - Apr 2019
Gemiddeld
Rustigheid vanself en alles is verskaf wat benodig word en baie netjies.
Rooistoffel Se Dorpshuis's terugvoer
Baie dankie vir julle kuier en sterkte en mooi wense met julle nuwe huis en lewe in KZN!
Sandra S - Aug 2018
Gemiddeld
Lovely experience.
Rooistoffel Se Dorpshuis's terugvoer
Thanks for the great review and please do come again. Regarding the shower, a gas shower does take getting used to.
Johan H - Feb 2016
Gemiddeld
Gasvry, netjies en baie lekker kos!
Rooistoffel Se Dorpshuis's terugvoer
Hoop ons sien julle gou weer Johan!
Adri V - Okt 2015
Gemiddeld
Naweekwegbreek weg van die stad af.
Lees meerRooistoffel Se Dorpshuis's terugvoer
Dit was ons voorreg om julle hier te hê. Die wêreld raak nou mooier by die dag - so ons hoop ons sien julle sommer gou, as die perskebome kreun onder vrugte - groete, Peet
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kerkstraat 34, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom