Rooivalk
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Aandblomstraat 8, Dwarskersbos, Velddrif, 7365,
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 400 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Rooivalk is 'n selfsorgwoonstel in die kusdorpie Dwarskersbos, sowat 150 km noord vanaf Kaapstad.
Verblyf word gebied in 2 selfsorgwoonstelle wat elk slaapplek vir 6 gaste het. Elke woonstel het 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Elke kombuis is met 'n oondjie, tweeplaatstoof, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Die sitareas het gemaklike banke en platskerm-TV's met volle DStv. Alle beddegoed en badhanddoeke word voorsien. Gemeenskaplike braaigeriewe is buite beskikbaar. Veilige parkeerplek is ook beskikbaar.
Dwarskersbos so mooi strande is dié dorp se grootste trekpleister vir plaaslike en oorsese besoekers. Ander gewilde dorpe in die omgewing sluit Citrusdal, Piketberg, Velddrift, Lambertsbaai, Saldanha en Langebaan in.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Fietsry
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Hannalie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 15
Jaar gelys 4
Ligging
- Aandblomstraat 8, Dwarskersbos, Velddrif, 7365,
- Gaste dink Rooivalk het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Dwarskersbos Weskus
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Aandblomstraat 8, Dwarskersbos, Velddrif, 7365,
- Alle ouderdomme is welkom