LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Rooiwal Rusplaas | LekkeSlaap
+17

Rooiwal Rusplaas

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Rooiwal, Vredefort, 9595, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Kom ontspan op 'n rustige plaas weg van die geraas van die stad so 1 en 'n halwe uur se ry vanaf Johannesburg. Die plaas is naby die Vredefortkoepel, omtrent 35 km van Vredefort. Geniet rustige aande onder die sterre en luister na die jakkals roep en ook die getjirp van baie voëls. Djumba, die vriendelike boerboel, sal jou geselskap hou gedurende die dag.

Die historiese, maar bekoorlike selfsorg-kothuis het hout vloere en het 3 slaapkamers, 2 badkamers (1 met stort, die ander met 'n bad), 'n sit/eetkamerarea, kombuis en opwasarea met ou stoof. Dit het ook 'n buite lapa met braai-area. 6 volwassenes en 2 kinders sal in die kothuis kan slaap. Beddegoed word voorsien vir die 6 enkelbeddns.

Let asb dat die kothuis van die teerpad af is en op 'n grondpad vir 18km. Jy reis 17km op 'n teervpad van Vredefort en dan 18km op grondpad. Ontspan om te ontspan en geniet die rustige plaasomgewing met hase, bokke en voëls. Gedurende jagseisoen kom jag gereigistreerde jagters blesbok en springbok teen ekstra koste.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Farm Rooiwal, Vredefort, 9595, Vrystaat
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Rooiwal, Vredefort, 9595, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdmNjliYjZkLTY4ZDItNDA0ZS05ZGY2LWRlMTY0ZjFhMzBmZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 200  per nag (plek vir 6) Farm Rooiwal Vredefort 9595 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -27.184080753349 27.272390931813
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!