Room with a View/Sea-Breeze

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Room with a View, ook bekend as Sea-Breeze, is 'n groot perseel met verskeie selfsorg-eenhede. Dit is teen die strand in Blouwaterbaai in Port Elizabeth geleë. Gaste kan lekker langs die strand gaan stap of net ontspan en na die branders luister.

Die verblyf bestaan uit verskeie eenhede wat slaapplek vir van 2 tot 8 gaste bied. Daar is veilige parkeerplek en braaigeriewe op die perseel. Daar is ook 'n alarmstelsel wat met gewapende reaksie gekoppel is.

'n Winkelsentrum met verskeie kitskoskafees, 'n apteek, gimnasium, vulstasie en wassery en alles naby die verblyf. Coega-hawe is ook naby. Addo-Olifantpark is 30 minute se ry van Blouwaterbaai af en Somerstrand se hoofstrande is 15 minute se ry.

Kenmerke

  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Fietsry
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Fietsry

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels
  •  Vlaams

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Room With A View/Sea-Breeze gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R490 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za