Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Roos Getaway Apartments - Ludorf

Selfsorg

Opsomming van Resensie

3.5 uit 5van 8 resensies vir Roos Getaway Apartments - Ludorf
Netheid
3.5/5
Diens
3.8/5
Ligging
3.3/5
Veiligheid
3.4/5
Waarde vir geld
3.4/5
Willemien L - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Willemien L
Gesin met klein kinders

Vinnige oornagplek.

Skoon en netjies, behalwe die voortuin wat jy met aankoms sien. dit het ons bietjie afgesit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Boitshoko P - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Boitshoko P

Enjoyable.

Everything was perfect and it's a cool accommodation for family and large group. I really enjoyed the stay.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ashley M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ashley M
Saam met vriende

Good.

The house is good and clean, the area is as well. They just need to upgrade on furniture. Bela-Bela has a water and electricity issue that was a downside for us. Overall the place is nice and we really enjoyed ourselves. TV channels, please upgrade.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Juano D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Juano D

Misleidende advertensie.

Die eiendom lyk glad nie so netjies soos geadverteer op LekkeSlaap nie. Dit is baie vuil. Ook geen sekuriteit nie, die hek werk nie, kan net oopgeskuif word. Glad nie waarvoor ons betaal het nie. Ons moes ekstra kostes aangaan om elders te gaan woon. Ek sal baie graag my geld wil terug eis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Llynne V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Llynne V
Saam met vriende

Vir slegs een nag ja, maar vir meer, definitief nee.

Foto op webtuiste en die fisiese verblyf is 2 verskillende dinge. Diens was goed. Braaigeriewe swak, geen borsels om braaier skoon te maak nie, met ons verblyf was daar nie braaier skoongemaak nie. Slaapbank in sitkamer moet vervang word, voel asof jy op klippe slaap. Stoof in kombuis se oonddeur maak nie toe. Bad vuil, kon net stort. Toiletsitplek stukkend onder moet vervang word. Dak lek al, kan merke op plafon sien, en dit het gelek toe ons daar was. Kokkerotte in sitkamer en kombuis. Potte in kombuis was aangebrand, moes dit self skoonmaak. Die potte onvoldoende vir 'n familie van 6. Toiletdrukking te swak, moes 2 keer spoel. Sal nie weer die plek besoek nie. Gee dit 'n 1 uit 10.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lusia S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lusia S
Gesin met tieners

It was great!

Very nice place if you want some quality time with your family.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicolene P - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene P
Gesin met tieners

Dit was awesome gewees Baie dankie.

Baie baie dankie ons het heerlik gebly in ons plekkie. Kan ek dalk voorstel vir 'n klein bedlampie in die kamers asseblief? Dit sal baie help om die muskiete in toom te hou. Anders was alles baie skoon en netjies gewees en ons sal beslis weer kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Gesin met tieners
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 0 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ludorfstraat 39, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA910e85581b0ba08bd0e8fe0b26ae25040206248f6a9ab2241f0ae1fcd78d1027859a1d84bf82ca8b58cd075cca0543b284fc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6) 8 5 1 4 39 Ludorf Street Bela-Bela 0480 Limpopo 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -24.882082738934 28.288277673611