Roos Getaway Apartments - Ludorf
- Kapasiteit: 0 persone
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ludorfstraat 39, Bela-Bela, 0480, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Roos Getaway Apartments - Ludorf bied gerieflike selfsorgverblyf in 2 tweeslaapkamerwoonstelle in 'n kompleks in Bela-Bela. Dit is lekker naby die rolbalbane en Warmbaths Hydro and Spa.
Verblyf word in 3 woonstelle gebied. Elke woonstel het 2 slaapkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is ook 'n enkelslaapbank in elke eenheid se leefarea. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, oond, stoof en mikrogolfoond, en in die leefarea is daar 'n TV met 'n DVD-speler. OpenView is beskikbaar. Die woonstelle bied toegang tot 'n stoep met braaigeriewe. Privaat parkeerplek is ook beskikbaar.
Die woonstelle is 12 km vanaf Sondela Natuurreservaat, 15 km vanaf Thaba Kwena Krokodilplaas en 46 km vanaf Zebula Gholflandgoed en Spa. Gaste kan ook Adventures with Elephants besoek wat net 41 km ver is.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
3.6/5
Amanda Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 10
Jaar gelys 5
Ligging
- Ludorfstraat 39, Bela-Bela, 0480, Limpopo
- Gaste dink Roos Getaway Apartments - Ludorf het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 0 persone
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ludorfstraat 39, Bela-Bela, 0480, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom