Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Roosboom Suites

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Mabel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Jaar gelys 11

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 9 resensies vir Roosboom Suites
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Gideon V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gideon V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons kuier heerlik by Roosboom en sal dit beslis aanbeveel!

Ons het reeds twee maal by Roosboom Suites oornag. Privaat, stil, stylvol gemeubileer en prakties vir die reisiger ingerig. Roosboom is skoon, netjies, goed geleë en voldoen aan al ons behoeftes! Die gasheer, sy vrou en dogter is vriendelik en baie behulpsaam. Dit het ons ook beïndruk dat al die DStv-kanale sowel as NetFlix, Showmax en YouTube beskikbaar is. WiFi is ook vinnig. Beslis die plek vir toekomstige verblyf in Somerset-Wes!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dawie D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beslis een van die top-gastehuise in die land.

As gereelde reisiger was hierdie 'n baie aangename ervaring, van die ontvangs regdeur tot die uitboek was dit 'n absolute plesier. Vriendelike diens, 'n pragtige ligging en omgewing en luukse eenhede van 5-ster-gehalte. Sal beslis weer by Roosboom gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Roosboom Suites se terugvoer

Hi Dawie. Wat 'n wonderlike resensie. Dit was 'n plesier om vir julle te ontvang. Dankie vir jou mooi woorde. Vriendelike groete, Ian, Mabel & Candi

Roosboom Suites
John V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Roosboom Suites se terugvoer

Thank you so much for your kind review, it's much appreciated.
Regards,
Mabel

Roosboom Suites
Scott V - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Scott V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Highly recommended.

Nice quiet neighbourhood and beautifully furnished room. We stayed in the Platinum Suite which is self-catering. Daily (except Sunday) housekeeping was an unexpected but nice touch. Hosts are fantastic people; will very likely stay here again on future trips to Somerset West. The only negative was that the room had two beds pushed together with separate sheets on each bed, and this was not clear from the listing (it was clear that the other rooms were equipped in this manner). Larger sheets to cover both mattresses would be a very easy and cheap fix.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Roosboom Suites se terugvoer

Hi Scott!
Thank you for this lovely review. We so enjoyed having you and your lovely new wife stay with us. We promise, on your next visit we will have double sheets for you. (just remind us beforehand)
Take care and warm wishes.

Roosboom Suites
Dries D - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dries D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was fabulous.

Die veblyf was fantasties. Alles was skoon en netjies. Die uitsig was asemrowend. Die gashere was vriendelik en baie behulpsaam en het ons baie welkom laat voel. Ek sal beslis weer daar tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Roosboom Suites se terugvoer

Beste Dries, baie dankie vir jou mooi komplimente. Dit was 'n plesier om vir julle te ontvang en verwekkom.

Vrienderlike groete,

Ian

Roosboom Suites
Myra C - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Myra C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Luxurious and most enjoyable, I could have stayed longer.

Wonderful experience, warm and friendly hosts. Suite offers everything one needs and more. Excellent breakfast in picturesque surroundings.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heilna D - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Heilna D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was regtig baie aangenaam.

Die kamers is netjies en baie stylvol en die ontvangs is baie goed. Die uitsig was verruklik en ons sal gewis weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Roosboom Suites se terugvoer

Beste Heilna en Dries,

Baie dankie vir julle resensie. Dit was 'n absolute plesier om vir julle by Roosboom te ontvang. Baie sterkte en geluk met jou nuwe book, Heilna. Ons sien uit daarna om julle weer te ontvang.

Vriendelike groete,
Ian. Mabel and Candi

Roosboom Suites
Johannes M - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johannes M
Enkelreisiger

Pragtige stylvolle ruim kamer. Alles bo verwagting. Dankie.

Uiters netjiese asook vriendelike diens. Vroeë inbespreking was met graagte aanvaar. Dubbele vriendelike ontvangs. Baie dankie. Uitsig vanaf balkon fantasties. Ek slaap volgende keer weer hier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Roosboom Suites se terugvoer

Beste Johannes,

Baie dankie vir jou resensie. Dit was 'n absolute plesier om vir jou by Roosboom te ontvang. Ons sien uit daarna om jou weer te ontvang.

Vriendelike groete,
Candi

Roosboom Suites
Andre F - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n belewenis!

Roosboom Suites is uitstekende waarde vir geld. Die plek is pragtig, keurig en silwerskoon. Die vriendelike ontvangs word aangevul deur geskenkies oraloor. Roosboom Suites is deur en deur die moeite en die geld werd en word sonder voorbehoud aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Roosboom Suites se terugvoer

Hi Andre,

Wat 'n wonderlike "review". Dit was 'n plesier om vir julle te ontvang. Dankie vir jou mooi woorde.

Vriendelike groete,
Ian

Roosboom Suites
Vanaf
R1 260
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 260
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 260
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mayfair-laan 1, Helena Hoogte, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZiYjZkOTExLTVlNzItNDk1OS1iNGM5LThkODc1YzU4M2U3ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 260 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 1 Mayfair Avenue Helena Heights 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.062072445485 18.83497595787
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem