Roosboom Suites
9 resensies
Selfsorg
- Kapasiteit: 10 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mayfair-laan 1, Helena Hoogte, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18
- Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Roosboom Suites is in Somerset-Wes in die Wes-Kaap, in die Helderberg-area, sowat 50 km vanaf Kaapstad en net 10 km vanaf die Strand, geleë. Dié area is uiters bekend vir sy wynlandgoedere, berge, vlooimarkte en die Helderberg Liggiesfees.
Ons bied verblyf in 5 luukse gastewoonstelle. Meeste van die kamers bevat geriewe soos 'n privaat ingang, 'n daaglikse kamerdiens, 'n TV met volledige premium DStv, lugversorging, 'n haardroër, elektroniese kluis, 'n toegeruste kombuisie met 'n mikrogolfoond, broodrooster en strykgeriewe en vinnige, gratis WiFi.
Die gastehuis het ook 'n swembad en 'n tuin. Ons kan motorhuur en 'n pendeldiens van en na die lughawe, gholfdae, ens. reël.
Kenmerke
Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Wasgoeddiens
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Opsomming van Resensie
4.8 uit 5van 9 resensies vir Roosboom Suites
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Ligging
- Mayfair-laan 1, Helena Hoogte, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
- Gaste dink Roosboom Suites het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Helena Heights Somerset-Wes Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 10 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mayfair-laan 1, Helena Hoogte, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18