Roosmaryn Gastehuis
1 resensie
B&B
- Kapasiteit: 8 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Roosmarynstraat 25, Jim Fouche Park, Welkom, 9459, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 100 per nag (vir 2 persone)
Beskrywing
Roosmaryn Gastehuis is in die rustige Jim Fouche Park in Welkom naby die sakekern met sy winkels, restaurante en die Welkom Casino geleë. Verblyf word gebied in 2 gastekamers en 1 selfsorgeenheid.
Elke gastekamer het 'n koning- of koningingrootte-bed, lugversorging, 'n verwarmer, waaier, tee- en koffiemaakgeriewe, elektriese kombers, en 'n TV met DStv.
Die selfsorgeenheid het slaapplek vir 4 gaste in 'n oopplan-slaapkamer met 'n skakelkamer. Daar is ook 'n badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea.
Ander geriewe op die perseel sluit veilige parkeerplek en 'n swembad en braai-area in. Ontbyt word in die oggend in die eetarea bedien. Die perseel is omhein en word met kringtelevisie en 24-uur reaksie beveilig.
Kenmerke
Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Kantoorgeriewe
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
Opsomming van Resensie
5 uit 5van 1 resensie vir Roosmaryn Gastehuis
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Ligging
- Roosmarynstraat 25, Jim Fouche Park, Welkom, 9459, Vrystaat
- Gaste dink Roosmaryn Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Jim Fouche Park Welkom Vrystaat
- Kapasiteit: 8 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Roosmarynstraat 25, Jim Fouche Park, Welkom, 9459, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom