Roosmaryn Gastehuis
Beskrywing
Hierdie kamer het 'n koninggrootte-bed en 'n aparte, privaat badkamer met 'n stort en 'n bad. Die kamer het 'n verwarmer, waaier, elektriese kombers, tee- en koffiemaakgeriewe, yskas, mikrogolfoond en 'n TV met DStv-kanale. Daar is 'n veiligheidshek voor die slaapkamerdeur en veiligheidstralies voor die slaapkamervenster.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
- •Bad
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Verekombers
- •Elektriese kombers
- •Waaier
Elektriese Toebehore
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in
B&B
Kansellasiebeleid - Streng
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer het 'n ekstra lang koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Die kamer het lugversorging, 'n verwarmer, waaier, tee- en koffiemaakgeriewe, elektriese kombers, Netflix en 'n TV met DStv-kanale. Die kamer het 'n veiligheidshek voor die slaapkamerdeur asook veiligheidstralies voor die kamer- en badkamervensters.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Verekombers
- •Elektriese kombers
- •Waaier
Elektriese Toebehore
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in
B&B
Kansellasiebeleid - Streng
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 'n oopplan-slaapkamer met 'n tweede skakelkamer. Daar is 'n badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die oopplan-slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die skakelkamer het 'n dubbelbed en 'n oopplan-badkamer met 'n stort. Die kombuis is met 'n tweeplaatstoof, oondjie, yskassie, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Die sitkamer het banke en 'n platskerm-TV teen die muur. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
- •Stort
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Verekombers
- •Elektriese kombers
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid - Streng
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 8 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Roosmarynstraat 25, Jim Fouche Park, Welkom, 9459, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom