Rosa B&B
Beskrywing
Rosa B&B is in 'n rustige deel van die wêreld se volstruis-hoofstad, Oudtshoorn, geleë. Dié dorp lê suid van die pragtige Outeniekwaberge.
Verblyf by Rosa B&B beskik oor 5 kamers wat individueel versier is. Elke kamer het sy eie privaat badkamer en 'n enkelbed of 'n koninggrootte-bed.
Al die kamers het lugversorging, TV's met sekere DStv-kanale, gratis WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe.
Veilige parkeerplek is beskikbaar vir al ons gaste. Jy kan rustig ontspan langs die swembad of van die braaigeriewe gebruik maak. Ons bied 'n gemeenskaplike sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV.
Kenmerke
- Afrikaans
- Swembad
- Braaiplek
- Rolstoelvriendelik
- Veilige Parkering
- Gratis WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Internet
- Televisie
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Kaart Meer oor die omgewing
Gaste wat na Rosa B&B gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:
Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za |
![]() ![]() |