Kaap Karoo Akkommodasie by Rosavilla Guest House | LekkeSlaap
+21

Rosavilla Guest House

2 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Muldersfontein Plaas, Middelpos, 8193, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 per nag (vir 6 persone)

Beskrywing

Rosavilla Guest House is op 'n plaas 68 km vanaf Sutherland op die R354 op pad na Calvinia en 15 km van Middelpos af. Hier kan gaste tipiese Karoo-gasvryheid tussen die koppies geniet.

Die houthuis beskik oor 4 slaapkamers en het slaapplek vir 6 gaste. Daar is 2 enkelkamers en 2 slaapkamers wat elk 2 enkelbeddens het. Die huis het 1 badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n stoof, mikrogolf, yskas en 'n vrieskas toegerus en daar is 'n klein eetarea.

Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv.

Daar is braaigeriewe.

Sutherland bied uitgestrekte vlaktes wat dit ideaal maak vir sterrekyk op onbewolkte aande en is die tuiste van die Suid-Afrikaanse Sterrewag. Sutherland is een van die koudste dorpe in die land en as gaste is verseker van sneeubedekte vlaktes in die winter.

Slaapplek

’n Bespreking by Rosavilla Guest House sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 2 resensies vir Rosavilla Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Muldersfontein Plaas, Middelpos, 8193, Noord-Kaap
  • Gaste dink Rosavilla Guest House het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kaap Karoo Noord-Kaap
Vanaf R1 200
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R1 200
per nag (vir 6 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Muldersfontein Plaas, Middelpos, 8193, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAmgdxxQXWT02R4rho3K2G80HGoc5gyHHjeTYm2dewj7XFhU6fIF?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 200  per nag (vir 6 persone) 2 5 1 5 Muldersfontein Farm Middelpos 8193 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -31.979979529245 20.335851857876
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za