Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rose & Ivy Guest House

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Yolandi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 18 resensies vir Rose & Ivy Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Annette L - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette L
Besigheidsreis

Wat 'n ongelooflike plek om te bly.

Yolandi is 'n juweel en met die intrekslag het ons tuis en gemaklik gevoel. Die cottages is stunningly mooi en skoon en ek het lanklaas so lekker gebly. Mens voel soos royalty by Rose & Vine.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rose & Ivy Guest House se terugvoer

My liewe Annette,

Baie dankie vir die pragtige woorde.
Dit was so lekker om 'n stukkie van julle te kon leer ken, ek hoop regtig dit was nie die laatste sien nie.
Beste wense

Yolandi x

Rose & Ivy Guest House
Gideon S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gideon S
Besigheidsreis

Baie mooi opset, slaapplek is met kundigheid mooi gemaak, baie rustig en die beste diens ooit.

Hou van die tuinuitleg, dink dit was 'n kweekery. Wat 'n juweel tussen êrens en nêrens, baie skoon die huis. Linne is skoon oorgetrek, alles wat jy nodig het is in die huis, mooi deurdink, wil nie graag die opsomming deurgee nie, want dan gaan ek nie 'n plek kry om oor te slaap nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rose & Ivy Guest House se terugvoer

Geagte Gideon,

Vreeslik dankie vir die mooi woorde, word opreg waardeer en was n plesier om jou te kon huisves en n bietjie beter te leer ken.

Hoop om jou sommer gou weer te sien.

Vriendelike Groete
Yolandi & Personeel

Rose & Ivy Guest House
Hes H - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hes H
Gesin met tieners

Familiereis.

Op pad Krugerwildtuin toe, halfpadstop. Jy kan reël vir kruideniersware in die yskas vir 'n heerlike selfsorgbraai en ontbyt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mark L - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark L
Besigheidsreis

Superlative accommodation.

I stayed in the Lavender self-catering unit. This accommodation contains everything and more that you would expect to find at home, and even an overwhelmingly fully stocked fridge and pantry supplies. Tastefully decorated in the French country theme, all accouterments are catered for. Notably, there is lighting back-up during load shedding, however, take note that because of a pressure pump for hot water requirements, you need to schedule your shower/bath times accordingly. A real gem in the country, definitely on my repeat list.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rose & Ivy Guest House se terugvoer

Good Day Mark
Wow , thank you so much for this beautiful Review.
Much appreciated,
Hope to see you in the near future!
Best Wishes
Yolandi

Rose & Ivy Guest House
Astrid V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Astrid V
Saam met eggenoot / lewensmaat

We felt at home with Jolandi and Gerrit.

A romantic guest house with everything to make your stay unforgettable and more. Rose and Ivy guest house is one of the best places to stay for us. Would have loved to stay a little bit longer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rose & Ivy Guest House se terugvoer

Thank you so much Astrid for the kind words.
Was so nice meeting you both.
All the best.
Yolandi and Gerrit.

Rose & Ivy Guest House
Heinrich N - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich N
Besigheidsreis

Asemrowend en uit die boks aanslag op die selfsorg konsep.

Die yskas en eenheid is volledig gevul met spys en drank wat die besluitnemingsproses vergemaklik. Uitstekend toegerus en baie mooi opgepas. Sal verseker hierdie gastehuis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rose & Ivy Guest House se terugvoer

Baie dankie Heinrich vir die mooi resensie.
Hoop om jou gou weer te sien.
Als wat mooi is.

Groetnis
Yolandi

Rose & Ivy Guest House
Zack S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Zack S
Gesin met klein kinders

Great.

Stunning tuin en skoon netjiese verblyf, goed bestuur.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lindie V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Voel soos huis.

Rose & Ivy is net nie net 'n gastehuis nie, alles is persoonlik en voel soos huis!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rose & Ivy Guest House se terugvoer

Baie dankie Jaap, vir die mooi woorde.
Dit was 'n voorreg om 2 sulke prag mense, al die pad van die Vrystaat, hier te kon huisves.
Dankie vir die reën.

Rose & Ivy Guest House
Briton S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Briton S
Gesin met klein kinders

Beautiful guest house full of charm.

We really had an awesome time. Our host Yolandi was super friendly and helpful. Everything was perfect, from the decor to the cleanliness of the entire home. We felt right at home and the kids enjoyed exploring the garden. We will definitely be staying here again. The cottage has a lovely farmhouse feel. Photos posted don't even compare to the real thing, it's awesome.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rose & Ivy Guest House se terugvoer

Dear Briton and family, what a pleasure it was to have you all here!
Thank you so much for all your kind words!
Hope it was definitely not the last time,
Warmest Regards
Yolandi & Staff
Rose & Ivy Cottages

Rose & Ivy Guest House
Tobias L - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tobias L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ideale oornagverblyf op pad wildtuin toe.

Baie goeie & vriendelike diens. Kothuis volledig toegerus en baie netjies. Rose & Ivy sien ons weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rose & Ivy Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde.
Waardeer opreg Tobias en Gesin.

Rose & Ivy Guest House
Fritz P - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fritz P
Gesin met tieners

Pragtige verblyf.

Baie goeie diens van Yolandi. Baie goed toegerus. Hoogs aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rose & Ivy Guest House se terugvoer

Baie dankie Fritz en Gesin vir die mooi woorde !

Rose & Ivy Guest House
Barry R - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barry R
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Romantiese en indrukwekkende stukkie juweel is hierdie gastehuis beslis.

Yolandi laat jou alreeds welkom voel as jy nog op pad is daarheen deur 'n video te stuur wat die pad aanwys. Alles binne-in die eenheid is van hoogstaande gehalte, skoon en is daar klein goedjies wat jou verblyf net meer gerieflik maak. Daar is selfs lekkernye in die yskas. Hul tuine is pragtig en selfs mooier in die aand met al die liggies aan. Ons sal beslis weer hierheen wil kom, nogmaals baie dankie vir die onvergeetlike tydjie wat ons daar kon deurbring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rose & Ivy Guest House se terugvoer

Sjoe Tilana, vreeslik dankie vir die mooi woorde.
Waardeer opreg!

Rose & Ivy Guest House
Paul B - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul B
Saam met vriende

Awesome, baie vriendelik en gasvryheid uit die boonste rakke!

Dit is 'n baie, baie mooi plekkie, Yolandi is 'n baie vriendelike persoon en sy het ons letterlik bederf van die instap tot ons daar weg is. Dit was deur en deur die moeite werd en ek sal dit aanbeveel vir enige iemand! Dankie Yolandi, dit was awesome!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rose & Ivy Guest House se terugvoer

Baie Dankie Paul,
Resensies soos die maak als die moeite werd Paul ! Ek is so bly julle was tevrede en gelukkig.
Hoop om julle gou weer te sien
Vriendelike Groete
Goed gaan !

Yolandi

Rose & Ivy Guest House
Thuanitha P - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thuanitha P
Gesin met tieners

Absoluut lieflik.

Ons het al in honderde plekke gebly die meeste daarvan was mooi gemeubileerd, skoon met gehaltelinne en beddens, hierdie eenheid het dit alles met pragtige tuine, rustige area en verdien 5 sterre, maar dis hier waar ek wens ek kon meer as 5 toeken vir vriendelike ontvangs en spesiale aandag. Daar was middagete gereed in die yskas, verskeidenheid bier en koeldrank, ontbytkosse, snoepgoed, sjokolade en absoluut alles en nog wat! Die eenheid is 'n entjie uit die dorp so dis waarlik 'n bederf dat 'n selfsorgeenheid reeds voorraad het. Ek was ook beïndruk met die hoeveelheid en kwaliteit van die breekgoed. Knap gedaan, Yolandi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rose & Ivy Guest House se terugvoer

Baie baie dankie vir die pragtige woorde liewe Thuanitha en Gesin !
Ek is so bly jul het dit so geniet, altyd lekker vir my om my Gaste te bederf, en 'n "home away from home" te maak.
Hoop om jul gou weer te sien!.,

Seënwense

Yolandi en die Rose & Ivy span

Rose & Ivy Guest House
Chrissie V - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrissie V
Besigheidsreis

Awesome!

Stunning gasvrou! Binne en buite! Lekker ruim oopplan-plek. Skoon en netjies! Stil en privaat. Die grootste bonus was 'n bath sheet! Daar is altyd sulke klein simpel handdoeke in gastehuise. Ons sukkel altyd om ordentlike verblyf te kry in die area. Dis gewoonlik baie basies. Hierdie is luuks en meer as genoeg waarde vir geld. Ons bly vir seker weer by Rose & Ivy!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rose & Ivy Guest House se terugvoer

Vreeslik dankie vir die mooi woorde julle. Waardeer dit baie.

Hoop ons sien julle gou weer.
Baie Groete
Yolandi
Rose & Ivy span.

Rose & Ivy Guest House
Elize B - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie fuim, skoon, netjiese uitleg en vriendelike ontvangs.

'n Baie ruim en netjiese plek, lekker stoep en buite-area. Gaan definitief weer terug. Vriendelike ontvangs. Sal dit definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rose & Ivy Guest House se terugvoer

Baie dankie, Elize. Dis so lekker om te hoor!

Sien julle gou weer.

Groete
Die Rose & Ivy-span

Rose & Ivy Guest House
Paul S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul S
Enkelreisiger

A wonderful stay great hospitality.

A fabulous guesthouse with beautiful gardens.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

'n Wonderlike verblyf, goeie gasvryheid.

'n Fantastiese gastehuis met pragtige tuine.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rose & Ivy Guest House se terugvoer

Afternoon Paul,

Just read the review. Many thanks, hope to see you again!

Warm Regards,

Yolandi :)

Rose & Ivy Guest House
Valerie R - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Valerie R
Enkelreisiger

My verblyf by Rose & Ivy was absoluut wonderlik en is vir seker my eerste keuse in die toekoms en sal dit vir seker aanbeveel!

Ek het lanklaas soveel gasvryheid beleef! Dit was 'n absolute plesier om by Rose & Ivy oor te bly! Dit is smaakvol, skoon en netjies met die lieflikste uitsig! Ek beveel Rose & Ivy vir seker aan! Baie dankie Yolande vir die moeite en vriendelikheid! Tot 'n volgender keer (vir seker gou)!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ledigstraat, Rondebosch, Louis Trichardt, 0920, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd27158b20c5a44e21598d25e6a8f4a605fbd2094272b7fb4ef7e0e1a6a107ddac1644df39cb20d42bf08752ee295ed4eddaf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 18 5 1 5 Ledig Road Rondebosch 0920 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -23.07942 29.898412
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem