Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rose Cottage

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lotheni-rylaan 1, Nottingham Road, Nottingham Road, 3280, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 750 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Rose Cottage is in die Clifton School-pad in Nottingham Road in KwaZulu-Natal se Middellande geleë en bied gehalteverblyf wat ideaal is vir 'n gesin of 'n groep vriende. Dit is 'n goeie basis vanwaar die Midlands Meander en verskeie besienswaardighede verken kan word. Die volle DStv-pakket, Netflix en WiFi is ook beskikbaar.

Die kothuis bestaan uit 3 slaapkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Die hoof- en tweede slaapkamer het elkeen 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 1 badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak en 'n aparte toilet vir gaste.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof en oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei, asook 'n wasmasjien, klein skottelgoedwasser en tuimeldroër.

Die sitkamer het gemaklike sitplek, 'n kaggel vir kouer aande en 'n TV vir vermaak.

Verder is daar 'n groot patio met Weber-braaigeriewe waar gaste saam kan kosmaak.

Daat is 'n UPS/kragomskakelaar vir gaste se gerief tydens beurtkrag.

Slaapplek

’n Bespreking by Rose Cottage sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang

Dienste

  • Diens op aanvraag

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 16 resensies vir Rose Cottage
Netheid
4.6/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Lotheni-rylaan 1, Nottingham Road, Nottingham Road, 3280, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Rose Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lotheni-rylaan 1, Nottingham Road, Nottingham Road, 3280, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAIo2NDhBSb1gfJI7GNgam8kz5pfvJ6q8VriVui1ak2PE3xICk8w?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag (plek vir 6) 16 5 1 5 1 Lotheni Drive Nottingham Road 3280 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.352762842898 29.982232975017