Luxury Winelands Retreat

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Luxury Winelands Retreat bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol versierde huis in 'n veilige landgoed in Somerset-Wes. Die landgoed is 2 minute se ry vanaf die Erinvale Gholfklub en 5 minute se ry vanaf Vergelegen wynlandgoed, Morgenster wynlandgoed en Lourensford wynlandgoed.

Dié huis beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n studeerkamer met drukgeriewe en WiFi. Daar is ook 'n oopplan-kombuis, -leefarea en -eetarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die kombuis is het 'n yskas, stoof, oond en 'n ontbyttoonbank. Die leefarea het 'n eetkamertafel en stoele en die sitkamer het 'n TV. Die huis beskik oor gehalte-linne, kristal glase en snoesige japonne in elke badkamer.

Gaste kan die lieflike strande besoek, asook Stellenbosch wat 21,5 km ver is en die V&A Waterfront wat 53 km ver is.

Slaapplek

'n Bespreking by Luxury Winelands Retreat sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Elektriese kombers
  •  Waaier
  •  Kluis

Konferensie geriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  DVD
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Luxury Winelands Retreat gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]