Rose Tree
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Kamergeriewe
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
- Self-catering only.
Huisreëls
Die eenheid moet teen 10:00 op die oggend van vertrek ontruim wees.
Gaste moet hul eie kos voorsien en hul skottelgoed was.
Die asblik sal gereeld deur die eienaar skoongemaak word.
Hou asb. die eenheid skoon en netjies.
Gebruik asb. die wasserye in die omgewing. Was van klere word nie toegelaat nie, aangesien daar geen geriewe in die eenheid is nie. Maar 'n strykyster en 'n strykplank word wel voorsien.
Geen oornagbesoekers word toegelaat nie. Oornagbesoekers sal slegs toegelaat word indien dit vooraf met die eienaar gereël is. Daar sal 'n ekstra koste vir oornagbesoekers wees.
Geen geraas ná 21:00 nie.
Partytjies of geraas word toegelaat nie.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Geen items mag uit die eenheid verwyder word nie.
Die agterplaas is 'n privaat perseel.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 dae voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 75%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Argyle-weg 18, Rondebosch, Kaapstad, 7700, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 5