Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Roseland House

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 19 resensies vir Roseland House
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.2/5
Deon V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Deon V
Enkelreisiger

Teleurstellend.

Die buurt voel glad nie veilig nie. Die kamer is baie klein met geen stort. Geen koffie of gewone tee in die kamers of by ontbyt nie. Moes spesiaal iewers gaan koffie haal. Geen ontbyt pap of vrugtesap nie. Baie laat ontbyt. As jy in die week 'n gastehuis het moet jy ontbyt ten minste 6:00 of miskien nog 6:30 aanbied.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronel S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel S
Gesin met tieners

What a gem!

Beautiful establishment in a surprising quiet area. Friendly reception, spacious and very clean room. Scrumptious breakfast prepared and served by the host herself. Close to Entambeni Hospital and St Augustines Hospital and within 10km from Springfield Park Shopping, The Pavillion Mall etc. Will definitely support them again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties, rustig, baie netjies.

Baie dankie vir die ongelooflike gasvrye ontvangs, ontbyt en verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riekie E - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riekie E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike klassieke huis met ryk geskiedenis.

Delia, ons gasvrou. het met haar vriendelikheid en warm persoonlikheid ons baie welkom laat voel en ons het onmiddellik tuis gevoel. Ons kamer was op die boonste verdieping en dit was ruim met 'n enkelbed en 'n dubbelbed, keurig gemeubileer met ou meublemente wat dateer uit die vroeë geskiedenis. Heerlike ontbyt gehad met vriendelike diens, keurig vooberei. Net jammer ons kon nie langer bly nie, ons sou so graag wou. Maar wie weet, dalk sien ons hulle weer eendag. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alpheus M - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Alpheus M
Enkelreisiger

Fantastic guesthouse and wonderful hosts.

Fantastic guesthouse closer to the city and a warm welcome from the host.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Roseland House se terugvoer

Thank you so much for taking the time to review - it is very much appreciated.

Roseland House
Pc N - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pc N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolute gasvryheid en behulpsaamheid.

Aangename twee nagte by Roseland spandeer. Eienaars baie vriendelik en gasvry en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan H - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi en netjies.

Baie mooi en skoon, met alles wat nodig is. Mooi swembaddens en baie veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Schalk V - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Schalk V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons was aangenaam verras met die puik gehalte van die gastehuis.

Ons kamer, meublement, badkamer en eetkamer getuig van kwaliteit. Diens was professioneel en onberispelik

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mary K - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mary K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing stay at Roseland and great service.

A great breakfast, accommodation and customer service.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Aletta Harris H - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aletta Harris H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ek sal Roseland House aanbeveel vir 'n rustige en veilige verblyf.

Ek sal Roseland House aanbeveel vir enige iemand wat in 'n rustige en veilige omgewing verblyf soek. Die personeel is baie aangenaam en ons is vriendelik verwelkom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Caroline S - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Caroline S
Besigheidsreis

Fantasiese menseverhoudings. Absolute waarde en sielsgenot.

Gelee in 'n rustige buurt. Die eienaars is fenominaal in hul opvatting oor hul gaste. Vervoer kan 'n probleem wees aangesien die taxi se onkoste se hoog is. Veilige buurt om te stap en publieke vervoer te gebruik, wat ek sterk aanbeveel. Restaurante, binne loopafstand, wat waarde vir geld bied.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thabiso P - Jul 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Thabiso P
Saam met vriende

It was simply great to stay at Roseland.Would definitely go there again!

We had a great time, no complaints whatsoever. The owners were super friendly and great to chat to. We will definitely go there again if/when we are in the neighborhood.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eveleigh D - Jun 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eveleigh D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Highly recommended.

Very professionally run establishment, would highly recommend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Renier L - Apr 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renier L
Besigheidsreis

Very spacious rooms

Very spacious rooms with a warm "you are welcome here" feeling!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pumeza S - Mrt 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pumeza S

Good

A lovely place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Harold C - Des 2012
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Harold C
Gesin met klein kinders

Delia and Warren are just amazing hosts - loved them to bits

I personally feel that Roseland guest house is a perfect holiday accommodation for everybody, including parents with kids. Two warm swimming pools on different sides of the property makes it perfect to split up groups to minimize noise. Breakfast was perfect and the service was just amazing. Keep the good work guys.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Isabella F - Okt 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Isabella F
Besigheidsreis

Excellent!!

Roseland House was great. Very friendly staff and very helpful!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lucy M - Jul 2012
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lucy M
Besigheidsreis

Thank you

All was on point and our group was very happy. I have recommended the place to other friends. Thank you

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Julius K - Jul 2012
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Julius K
Besigheidsreis

Good value for money.

Enjoyable, good service and comfortable accommodation.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 27 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Helen Joseph-weg 291, Glenwood, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa69dbaeae151459ce00396fec07532ebb004de31a5c20aa6e274f1f54ca1d4c9dec13df36abd84b82d143fc04d3c70f32737?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 291 Helen Joseph Rd Glenwood 4001 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.857352 30.9927867