Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Roseland House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 27 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Helen Joseph-weg 291, Glenwood, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Roseland House is in Glenwood High, 'n lowerryke buurt teen die Berea in Durban geleë. Durban is bekend vir sy goue strande, winkelsentrums, kunsvlytmarkte, en straatbasaars, en is 'n bekende bestemming onder branderplankryers. Dit is die perfekte wegbreekplek vir diegene wat op soek is na 'n vakansie vol vermaak en ontspanning.

Roseland bied verblyf in 12 kamers wat elkeen uniek versier is. Elke kamer is ingerig met gemaklike beddens, 'n en suite-badkamer, lugversorging, toiletware, koffie- en teemaakgeriewe, 'n haardroër, 'n kluis, en 'n TV met sekere DStv-kanale.

Geriewe op die perseel sluit 'n swembad, WiFi, konferensiegeriewe, 'n gastesitkamer en veilige parkeerplek in.

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniek-middagete

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 19 resensies vir Roseland House
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.2/5

Ligging

  • Helen Joseph-weg 291, Glenwood, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Roseland House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 27 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Helen Joseph-weg 291, Glenwood, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa69dbaeae151459ce00396fec07532ebb004de31a5c20aa6e274f1f54ca1d4c9dec13df36abd84b82d143fc04d3c70f32737?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 291 Helen Joseph Rd Glenwood 4001 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.857352 30.9927867