LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Rosemary | LekkeSlaap
+19

Rosemary

  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Larola-kompleks, Trans Caledon-straat, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Geen kinders onder 13
  • Vanaf R1 050 per nag (vir 3 persone)

Beskrywing

Rosemary is 'n elegante eenheid op die rondverdieping van die Larola Terraces-kompleks in Clarens. Dié majestueuse sansteenberge en wonderlike klimaat in Clarens maak dit een van die mooiste en mees gewilde wegbreekplekke in Suid-Afrika sodat dit die titel as "Juweel van die Vrystaat" verdien.

Die verblyf het antieke meubels, 'n moderne dubbelbed en 'n badkamer met toiletware en 'n stort-oor-bad. Die kombuisie is ten volle toegerus en die sitarea het 'n TV met plaaslike kanale. Daar is ook 'n eetarea. Gehaltelinne, handdoeke en eko-vriendelike toiletgeriewe word voorsien, asook 'n gasvryheidskinkbord met tee, koffie, beskuit en verromer.

Daar is 'n privaat stoep buite in die tuin met buitemeubels en braaigeriewe. Gratis onderdakparkeerplek vir 1 voertuig word voorsien en daar is 'n skoonmaakdiens teen ekstra koste.

Rosemary is net 500 m vanaf die naaste winkels en restaurant. Die middedorp is net 600 m ver met talle kunsgalerye, restaurante en interessante winkels. Daar is ’n wye verskeidenheid staproetes in die bewarea, asook 2 gholfbane nie te ver daarvandaan nie. Gaste kan ook forelvang, perdry, wildkyk, en op historiese uitstappies gaan wat fossiel-terreine, 'n dinosourusspoor en Khoi-San-rotskuns insluit. Afriski in Lesotho is 90 km weg en gaste het hul paspoorte nodig om daarnatoe te reis.

Slaapplek

’n Bespreking by Rosemary sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 50 resensies vir Rosemary
Netheid
4.5/5
Diens
4.3/5
Ligging
3.7/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
4.1/5

Ligging

  • Larola-kompleks, Trans Caledon-straat, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink Rosemary het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 050
per nag (vir 3 persone)
Vanaf R1 050
per nag (vir 3 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Larola-kompleks, Trans Caledon-straat, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Geen kinders onder 13
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1218a4206901baa18943741012498099c50bd1a921131694a5520b00e3b66d30f7ecc5d204206157d4a47865ac27454a68ff?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 050  per nag (vir 3 persone) 50 5 1 5 Larola Complex Trans Caledon Street 9707 Vrystaat 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -28.518542290094 28.428266984131
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!