Somerset-Wes Akkommodasie by Rosenblüte | LekkeSlaap
+8
+8

Rosenblüte

Selfsorg
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Geduldstraat 8, Steynsrust, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 16

Beskrywing

Rosenblüte is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in 'n boomryke doodloopstraat in Somerset-Wes. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby die dorp se geriewe en besienswaardighede.

Die woonstel is smaakvol versier en het 'n oopplan-uitleg met 'n klein sitkamertjie, 'n kombuis, slaaparea en 'n en suite-badkamer. Dit is ook ingerig met 'n dubbelbed, lugversorging en gratis WiFi.

Daar is 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die kombuis het 'n yskas, oond, stoof, mikrogolfoond en ingeboude kaste en die klein sitarea het gemaklike leerbanke en 'n TV met volledige DStv-kanale.

Rosenblüte is 5,8 km van Somerset Mall se verskeie winkels en restaurante af. Die woonstel is ook net 28 km van Kaapstad Internasionale Lughawe af.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Geduldstraat 8, Steynsrust, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Geduldstraat 8, Steynsrust, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 16
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZmOWZhY2VlLWE2ODYtNGNhMi1iZTQ1LTc2ZTkxZjk4OGY0NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (plek vir 2) 8 Geduld Street Steynsrust 7130 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.050182223378 18.822422478504
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za