Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rosenhof Exclusive Country Lodge

Gastehuis
  • Kapasiteit: 38 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Markstraat 18, Paul Roux, 9800, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Geniet heerlike verblyf by die Rosenhof Exclusive Country Lodge in Paul Roux in die hartjie van die Oos-Vrystaat. Ons voorsien luukse verblyf in 'n rustige omgewing en is binne maklike bereik van dorpe soos Clarens en Ficksburg vir dagbesoeke en die dinosaurus-voetafdruk by Holhoek is slegs 18 km van Paul Roux af.

Hier is 14 en suite-slaapkamers om van te kies, waarvan 4 wittebrood-suites is. Al die kamers het en suite-badkamers of private badkamers. Die badkamers beskik oor 'n bad of 'n stort. Elke kamer is op unieke wyse versier en gemeubileer met egte outydse meubels en oorspronklike kunswerke.

Addisionele geriewe wat beskikbaar is sluit 'n binnenshuise kaggel, satelliet-TV, braaigeriewe, 'n swembad en kredietkaartgeriewe in. Vir spesiale geleenthede kan maaltye op die sandsteen veranda of onder die druiweprieel bedien word. The Rock Restaurant en Pub vorm deel van ons instansie en gaste kan ook hier heerlike maaltye geniet. Troeteldiere is welkom en parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Televisie
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 10 resensies vir Rosenhof Exclusive Country Lodge
Netheid
4.2/5
Diens
3.9/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
3.9/5
Waarde vir geld
4.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Cedric Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Jaar gelys 8

Ligging

  • Markstraat 18, Paul Roux, 9800, Vrystaat
  • Gaste dink Rosenhof Exclusive Country Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 38 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Markstraat 18, Paul Roux, 9800, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZkZTE4Mzg0LTAxOGEtNGNiYi1iZTI5LWE4N2YzZTdmOWQyOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 10 5 1 4 18 Market Street Paul Roux 9800 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -28.295084083317 27.954331945824
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem