Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rosenhof Exclusive Country Lodge

Gastehuis

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 9 resensies vir Rosenhof Exclusive Country Lodge
Netheid
4.1/5
Diens
3.8/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
3.8/5
Waarde vir geld
3.9/5
Celia P - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Celia P
Gesin met klein kinders

Baie basies en ongelukkig nie 'n gesellige spot soos ons verwag het nie.

Die kamer was skoon, maar die perseel kort bietjie opknapwerk. Ons kamer se dak het begin inval, die water uit die stort het nie gewerk nie en ongelukkig was die krag ook nog af daarby. Ons het vroeg gery so kan nie kommentaar lewer op ontbyt nie, maar met geen ander gaste nie sou dit dalk bietjie alleen gevoel het. Die swembad is leeg en vuil so kon nie gebruik word nie. Ongelukkig nie 'n plekkie waar ons weer sal wil oorbly nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vedette B - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vedette B
Gesin met klein kinders

Heerlike rustige plek.

Pragtige ou woning, netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre O - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre O
Saam met vriende

Baie lekker, het dit geniet.

Hulle eetplek het uitstekende kos.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hendrikus M - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Hendrikus M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rosenhof is in dire need of maintenance.

Rosenhof is a beautiful old country style building decorated with relics of the past. It is not a place to stay if you are looking for modern amenities. The room we stayed in was clean, however the unit was in dire need of maintenance. Taps were loose. Ceiling seriously need to be replaced. The organza bathroom door is a no-no.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rogere M - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rogere M
Enkelreisiger

I was looking for a quiet place to stay, Rosenhof was it!

I dont get much time off work and also have an ageing Jack Russell. Finding Rosenhof being a pet friendly place was a blessing, as I just wanted a really chilled weekend. The proprietors and the Lady in charge - Poppie are so friendly and the room very comfortable and clean. Once I had checked in they called to see if all was in order and recommended places to eat. Will recommend the establishment for those looking for a lovely quiet place in a lovely quiet town.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bertus S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Bertus S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig maar plek kort aandag/onderhoud.

Kamer netjies en skoon. Is ontvang deur die huishoudster/bediende by die kombuisdeur en deur die kombuis na ons kamer geneem. Die voordeur was heeltyd gesluit en word nie gebruik nie. Buitekant, veral die swembad, het aandag nodig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deon S - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Deon S
Gesin met tieners

'n Plek waar die tyd stilgestaan het by 100 jaar gelede. Lieflik!

Goeie verblyf in 'n mooi omgewing, naby al die klein dorpies wat so gemaak en so gelaatstaan is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marethe D - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marethe D
Gesin met tieners

Ontspannend!

'n Lodge vol skatte! Rustige plattelandse atmosfeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Diane K - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diane K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Well worth the stay, wonderful.

Enjoyed every moment. Our room was A1 and the staff friendly. Will definitely be back. So peaceful quiet and serene.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 38 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Markstraat 18, Paul Roux, 9800, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZkZTE4Mzg0LTAxOGEtNGNiYi1iZTI5LWE4N2YzZTdmOWQyOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 9 5 1 4 18 Market Street Paul Roux 9800 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -28.295084083317 27.954331945824