Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Roses and Pebbles B & B Guest House

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 31 resensies vir Roses and Pebbles B & B Guest House
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Amelia V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amelia V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Baie netjies en skoon. Eienaar baie vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Roses and Pebbles B & B Guest House se terugvoer

Baie dankie Amelia vir die pragtige terugvoer. Ek waardeer dit so baie. Dit was vir ons heerlik met julle hier by ons. Hoop ons sien julle sommer gou weer.

Groete,
[Removed]
[Removed]

Roses and Pebbles B & B Guest House
Cobus D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sien bostaande.

Het weereens baie lekker oorgebly. Die gasvrou was baie vriendelik. Die kamer was baie netjies en stylvol. Sal enige iemand met vrymoedigheid aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jakes J - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jakes J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike verblyf. Slegs een aand oorgebly.

Lekker gebly. Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Roses and Pebbles B & B Guest House se terugvoer

Baie dankie Jakes vir die pragtige terugvoer. Dit was baie lekker om julle te ontmoet en by ons te he.

Groete

Melynda Prins
Roses and Pebbles B & B Gaste Huis

Roses and Pebbles B & B Guest House
Celia V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Celia V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en vriendelike diens.

Plekkie is baie netjies gewees en 'n lekker rustige omgewing. Vriendelike ontvangs gehad en 'n heerlike ontbytpakkie. Baie dankie vir al die moeit, ons het so 'n ver pad gehad om te ry en dit was 'n heerlike bederf gewees. Julle is pragtig dankie weereens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Roses and Pebbles B & B Guest House se terugvoer

Baie dankie Celia vir die pragtige review. Dit word opreg waardeer. Dit was so lekker om sulke oulike mense te ontmoet en dit was net 'n voorreg om julle by ons te he.

Baie groete

Melynda Marx
Roses and Pebbles B & B Guest House

Roses and Pebbles B & B Guest House
Stephen P - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephen P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, mooi en gemaklik.

Dis ons 2de keer by Roses and Pebbles gewees en ons sal weer daar bly. Dankie vir jou gasvryheid Melynda en vir die heerlike kospakkies. Sien weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Roses and Pebbles B & B Guest House se terugvoer

Baie dankie Stephen vir julle pragtige terugvoer. Dit beteken so baie. Dit is altyd lekker om julle hier by ons te he.

Groete

Melynda Marx
Roses and Pebbles B & B Gastehuis

Roses and Pebbles B & B Guest House
Neels D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neels D
Enkelreisiger

Netjiese gastehuis met baie vriendelike diens.

Ons is hartlik ontvang. Melynda is 'n uitstekende gasvrou en hulpvaardig. Dankie Melynda!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rozette B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rozette B
Saam met vriende

Pragtige ouwêreldse sjarme met alles wat jy nodig het.

Ons was 2 paartjies wat oornag het om 'n troue by te woon. Die akkommodasie was pragtig, gemaklik, netjies en rustig, met alles wat jy nodig het. Ons gasvrou, Melynda, het ons baie vriendelik ontvang en uit haar pad gegaan om aan ons behoeftes te voorsien. Die kospakkie die volgende oggend was baie welkom en heerlik. Ons sal beslis Roses and Pebbles aanbeveel. Dankie vir 'n heerlike oorbly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Roses and Pebbles B & B Guest House se terugvoer

Baie dankie Rozette, vir die pragtige terugvoer. Dit was heerlik met wonderlike mense soos julle by ons. Hoop om julle weer in die toekoms by ons te he as julle in die omgewing is.

Groete

Melynda Marx
Roses and Pebbles B & B Guest House

Roses and Pebbles B & B Guest House
Hannes E - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut stunning en eienaar baie vriendelik. Ontbyt was ongelooflik lekker.

Plek is absoluut stunning. Eienaar baie vriendelik het kuiertjie Sondag oggend met haar geniet. Ontbyt was uit die boonste rakke. Sal haar beslis aanbeveel. Sal haar en plek rate as 20/10. Dankie jy mag maar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Roses and Pebbles B & B Guest House se terugvoer

Baie dankie Hannes vir julle pragtige terugvoer. Ek het julle kuiertjie by ons verskriklik geniet en so lekker gesels oor die tuin, die diere en sommer net nog alles en wat. Baie dankie, ek het my kraalmis op die rose gegooi!

Groete

Melynda Marx
Roses and Pebbles B & B Guest House

Roses and Pebbles B & B Guest House
Riaan E - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan E
Enkelreisiger

Netjies en veilig.

Baie netjies en veilig, vriendelike gasvrou. Sal definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Roses and Pebbles B & B Guest House se terugvoer

Baie dankie Riaan vir die pragtige terugvoer. Dit was lekker om jou te ontmoet.

Groete

Melynda Marx
Roses and Pebbles B & B Gastehuis

Roses and Pebbles B & B Guest House
Leslie T - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leslie T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great value for money.

The host is very friendly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
George J - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hostess did more than expected.

I would have liked to have spoken with her more about the garden which was lovely.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Roses and Pebbles B & B Guest House se terugvoer

Thank you so much George for the beautiful feedback. It was really nice having you here with us. I hope your trip further was fabulous.

Kind regards

Melynda Marx
Roses and Pebbles B & B Guest House

Roses and Pebbles B & B Guest House
Stephen P - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephen P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gebly in 'n stylvolle kamer.

Ons is hartlik ontvang, die kamer was groot, skoon, mooi en baie gemaklik. Stil omgewing en ons het lekker geslaap. Die ontbytpakkie die volgende oggend was 'n heerlike verrassing. Goeie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Roses and Pebbles B & B Guest House se terugvoer

Baie dankie Stephen, vir julle pragtige terugvoer. Dit was heerlik om julle te ontmoet. Ek hoop julle kuiertjie in die Kaap was heerlik. Veilig terug kom en ons hoop om julle weer te sien as julle in die omgewing is.

Melynda Marx
Roses and Pebbles B & B Guest House

Roses and Pebbles B & B Guest House
Brigitte R - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brigitte R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautifully decorated room in charming garden setting.

We received a warm welcome from our hostess. The room was immaculate and very tastefully decorated. We could relax on the stoep and enjoy a braai before settling to sleep in comfort. Five stars!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Roses and Pebbles B & B Guest House se terugvoer

Thank you so much Brigitte for the awesome feedback on the guest house. It was only a pleasure hosting lovely guests like you. Hope to see you again in future.

Kind regards,

Melynda Marx
Roses and Pebbles B & B Guest House

Roses and Pebbles B & B Guest House
Marguerite K - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marguerite K
Gesin met klein kinders

Baie gerieflik.

Netjies, en baie vriendelik! Dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Roses and Pebbles B & B Guest House se terugvoer

Baie baie dankie Marguerite vir die wonderlike terugvoer. Dit beteken regtig baie vir die gastehuis om sulke goeie terugvoer te kry. Baie dankie vir julle ondersteuning en dit was net 'n voorreg om julle by ons te he.

Groete
Melynda Marx
Roses and Pebbles B & B Guest House

Roses and Pebbles B & B Guest House
Retha Z - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Voel soos huis.

Ons kleinkind is gebore en al die babaklere was te groot. Ons moes tiny baby klere gaan koop. Daar is gehelp om die kleertjies uit te spoel, op te hang en gereed te wees vir ons kleinkind die volgende oggend. Baie dankie ons waardeer dit baie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Roses and Pebbles B & B Guest House se terugvoer

Baie dankie Retha vir die pragtige terugvoer. Dit was wonderlik om julle te ontmoet en julle met so spesiale familie geleentheid te kon huisves.

Melynda
Roses and Pebbles B & B Guest House

Roses and Pebbles B & B Guest House
Piet En Lorrane B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet En Lorrane B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut 'n genotvolle oornagkuier.

'n Baie skoon en uiters netjiese oornagfasiliteit. 'n Professionele dog vriendelike ontvangs. 'n Skoner en meer netjiese B&B-oornagplek - ek glo nie daar is nog so ene in Klerksdorp nie - werklik hoogs aan te beveel. Baie veilige parkering ook. Ontbytpakkies is vars en genotvol.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Roses and Pebbles B & B Guest House se terugvoer

Baie dankie Piet en Lorrane vir julle pragtige terugvoer, ek waardeer dit so baie. Dit was heerlike met julle hier by ons en ek hoop om julle weer by ons te he as julle in ons omgewing is.

Groete

Melynda Marx
Roses and Pebbles B & B Guest House

Roses and Pebbles B & B Guest House
Danie B - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie B
Besigheidsreis

Lekker.

Lekker, heerlik. Lekker geslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Roses and Pebbles B & B Guest House se terugvoer

Baie dankie Danie vir die pragtige terugvoer. Baie dankie vir die ondersteuning en dit was 'n voorreg om julle te ontmoet.

Groete

Melynda Marx
Roses and Pebbles B & B Guest House

Roses and Pebbles B & B Guest House
Rulise B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rulise B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, mooi, vriendelike ontvangs en het baie tuis gevoel!

Definitief die moeite en die geld werd, het selfs 'n kospakkie ontvang. Baie gelukkig!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Roses and Pebbles B & B Guest House se terugvoer

Baie dankie Rulise, vir die pragtige terugvoer. Ek is baie bly julle het by ons uitgekom.

Groete

Melynda Marx

Roses and Pebbles B & B Guest House
Matthew V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matthew V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pleasant stay.

Lisa and I had a great stayover, super friendly host who goes the extra mile.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Roses and Pebbles B & B Guest House se terugvoer

Thank you Matthew for the most beautiful feedback. It was great hosting you and Lisa.

Roses and Pebbles B & B Guest House
Jacolet B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacolet B
Gesin met tieners

Gerieflik, veilig en baie goeie waarde vir geld. Heerlikste ontbyt!

Melynda is 'n fantastiese gasvrou. Alles was perfek vir ons oornagverblyf. Met ons vertrek was daar vir elkeen 'n heerlike bederfkospakkie gereed om saam te neem (ingesluit by die besprekingstarief). Daar was beskuit, koffie, tee en suiker in die kamer beskikbaar vir 'n lekker laataand koffie. In die yskas was vir elkeen 'n botteltjie drinkwater en vars melk vir koffie. In die badkamer was lyfseep, sjampoe/opknapper en lyfroom beskikbaar. Handdoeke was heerlik sag en vars. Ons het 'n heerlike nagrus geniet op 'n baie gemaklike bed. Genoeg kussings beskikbaar en komberse vir as die koue ons sou bekruip. Veilige verwarmer in die badkamer gemonteer en 'n dakwaaier vir warmer weer. Uiters veilige parkering, asook by die kamers. Ons sien julle beslis weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Roses and Pebbles B & B Guest House se terugvoer

Baie dankie Jacolet vir julle pragtige terugvoer.
Dat was net éen groot plesier om jou en Elri se gasvrou te kon wees. Dit was lekker om julle te ontmoet en dit sal vir ons so lekker wees om julle weer te sien as julle weer in ons omgewing is.
Groete
Melynda
Roses and Pebbles B & B Guest House

Roses and Pebbles B & B Guest House
Yvonne D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Sal weer terug gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Roses and Pebbles B & B Guest House se terugvoer

Baie dankie Yvonne vir die pragtige terugvoer. Hoop ons sien julle weer as julle in ons omgewing is.

Roses and Pebbles B & B Guest House
Laetitia B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laetitia B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent service and very kind owner.

Will definitely use again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Roses and Pebbles B & B Guest House se terugvoer

Thank you so much Laetitia for the beautiful feedback. It was such a pleasure to host you.

Kind regards

Melynda
Roses and Pebbles B & B Guest Housr

Roses and Pebbles B & B Guest House
Rika E - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rika E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelik gasvrou. Mal oor die plekkie.

Gemaklik, netjies. Kan beslis met graagte aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Roses and Pebbles B & B Guest House se terugvoer

Baie dankie Rika vir die pragtige terugvoer, ons waardeer dit so baie. Dit was baie lekker met julle hier by ons en ek hoop ons sien mekaar weer vorentoe.

Groete
Melynda Marx

Roses and Pebbles B & B Guest House
Melani V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melani V
Enkelreisiger

Meer as 5 sterre werd!

Uitstekende diens! Wens ek kon meer as 5 sterre gee. Pragtige kamer, skoon, netjies en veilig. Naby genoeg aan die winkels en kosplekke, maar so geleë dat dit heerlik stil en rustig is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Roses and Pebbles B & B Guest House se terugvoer

Sjoe Melanie, bitter baie dankie vir jou pragtige terugvoer. Dit beteken so baie vir ons. Dit was net 'n voorreg met jou hier.
Groete
Melynda
Roses and Pebbles B & B Guest House

Roses and Pebbles B & B Guest House
Ella G - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ella G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjiese en baie gasvrye gastehuis.

Aanwyssings was maklik, gastehuis was skoon en netjies. Veilige parkering.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Roses and Pebbles B & B Guest House se terugvoer

Baie dankie Ella vir jou pragtige terugvoer. Dit was vir ons net 'n voorreg om julle te ontmoet en om julle as gaste hier by ons te he. Julle was die gemaklikste gaste ooit. Hoop om julle weer in die toekoms by ons te he.

Roses and Pebbles B & B Guest House
Sharon N - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon N

Baie rustig gewees.

Melynda was baie behulpsaam en het ons vriendelik ontvang. Die kamers is baie netjies en skoon. As ek dalk wel 'n voorstel kan maak aangesien daar nie skoonmaak diens was nie. (Kan ook wees dat meeste mense net 'n aand oorslaap, ons het nou wel langer oorgeslaap). Moet julle dalk 'n skoonmaak produk in die badkamers sit sodat die mense dalk self net die bad kan skoon maak, en miskien net 'n groter asblik. Baie dankie vir julle gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Roses and Pebbles B & B Guest House se terugvoer

Baie dankie Sharon, vir die mooi en waardevolle terugvoer. Dit was vir ons heerlik met julle hier. Daaglikse skoon maak is van Maandag tot Vrydag, so dis 'n baie waardevolle versoek vir die skoonmaak middel vir die badkamer asook die groter asblik vir die kamer. Baie dankie vir jou terugvoer en jou ondersteuning.
Melynda Marx
Roses and Pebbles B & B Guest House

Roses and Pebbles B & B Guest House
Ingrid W - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig, netjies.

Gasvrou is baie vriendelik en tegemoetkomend (ek het my datums paar keer verander). Huis, stoep en tuin is pragtig, met elke fyn detail. Daar is alles wat jy nodig het en ontbyt was heerlik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Roses and Pebbles B & B Guest House se terugvoer

Baie dankie Ingrid vir jou mooi terugvoer. Ek waardeer dit regtig baie.
Ek hoop om julle weer te sien.
Groete
Melynda Marx
Rises and Pebbles B & B Guest House

Roses and Pebbles B & B Guest House
Garth L - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Garth L
Besigheidsreis

Relaxed, neat accommodation, friendly owners and lovely breakfast.

Very nice accommodation, recommend it to anybody who wanna stay in Klerksdorp.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Roses and Pebbles B & B Guest House se terugvoer

Thank you Garth for the beatifull feedback. Hope to see you again in future when you travel to Klerksdorp.

Melynda Marx
Roses and Pebbles B & B Guest House

Roses and Pebbles B & B Guest House
Joane V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Joane V
Gesin met tieners

Waarde vir geld.

Ons was werklik verras oor hoe mooi die kamers is. Dit is definitief die geld werd en meer. Baie lekker ontbyt ook geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Roses and Pebbles B & B Guest House se terugvoer

Baie dankie Joane vir julle ondersteuning en vir die mooi terugvoer.
Groete,
Melynda

Roses and Pebbles B & B Guest House
Carl V - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carl V
Besigheidsreis

Dit was regtig baie lekker om hier oor te bly.

Dit was skoon, veilig, alles het gewerk en privaat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Roses and Pebbles B & B Guest House se terugvoer

Baie dankie Carl, vir die mooi terugvoer. Ek hoop om jou weer by ons te kan he in die toekoms.

Roses and Pebbles B & B Guest House
Marelize H - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelize H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Was baie lekker, dis ons nuwe huis weg van die huis af! Die eienaar en span is die ongelooflikste mense!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Roses and Pebbles B & B Guest House se terugvoer

Baie baie dankie Marelize. Julle is ongelooflike gaste.
Melynda Marx.

Roses and Pebbles B & B Guest House
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Irislaan 26, Flimieda, Klerksdorp, 2571, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAh4iPHlXuJp8ofNQrIZhibVFGq7thqC9q3oX3QSCfgA8RHMaXIQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 31 5 1 5 26 Iris Avenue Flimieda 2571 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.835706066526 26.649677347221