Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Roses and Pebbles B & B Guest House

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Irislaan 26, Flimieda, Klerksdorp, 2571, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Roses and Pebbles B & B Guest House bied B&B-verblyf in 'n stil woonbuurt in Klerksdorp. Dié bekoorlike gastehuis is 5 km vanaf die middedorp.

Verblyf by Roses and Pebbles B & B Guest House word in 2 kamers gebied. Die kamers het 'n dubbelbed of 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Elke kamer het 'n privaat ingang en het 'n TV met DStv, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die gastehuis spog met 'n plonspoel, braaigeriewe met versoek en veilige onderdakparkeerplek. Die perseel is naby 'n paar restaurante en winkels en is 7 km vanaf die Rio Casino and Convention Resort.

Roses and Pebbles B&B Guest House organiseer ook ooievaarstees, verjaardagpartytjies of enige ander geleenthede op versoek.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 31 resensies vir Roses and Pebbles B & B Guest House
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Irislaan 26, Flimieda, Klerksdorp, 2571, Noordwes
  • Gaste dink Roses and Pebbles B & B Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Klerksdorp Noordwes
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Irislaan 26, Flimieda, Klerksdorp, 2571, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAh4iPHlXuJp8ofNQrIZhibVFGq7thqC9q3oX3QSCfgA8RHMaXIQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 31 5 1 5 26 Iris Avenue Flimieda 2571 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.835706066526 26.649677347221