Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rose's Self-Catering Guesthouse

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Margaret Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 14 resensies vir Rose's Self-Catering Guesthouse
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.3/5
Tianca S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tianca S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly.

Ons het baie lekker gebly. Was skoon netjies en die eienaars was baie hulpvaardig en vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marzelle F - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Marzelle F
Saam met vriende

Het heelwat meer verwag.

Die "veilige" parkering is op die oop sypaadjie. Die kamer en badkamer is uiters klein en basies oopplan, so daar is geen privaatheid as twee persone deel nie. Die kamer word as selfsorg adverteer, maar daar is net 'n ketel, mikrogolf en yskassie. Die bed is teen die muur waar die "multiplug" is om die bedliggies aan te sit (die daklig in die kamer werk nie), so die muurproppe en liggies is teen jou kop as jy op die bed lê. Daar is geen rugsteun vir elektrisiteit in geval van "loadshedding" nie. Die kamer was wel netjies en skoon, maar ek sal slegs die verblyf kan aanbeveel vir 'n enkelreisiger wat net 'n bed nodig het.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tseliso Samara K - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tseliso Samara K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortably accommodated.

Inviting and pleasant.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marle N - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marle N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam, netjies, vriendelik.

Sal Rose's Self-Catering Guesthouse beslis aanbeveel vir vriendelike, persoonlike en gemaklike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Emmerentia M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emmerentia M

Baie vriendelike en hulpvaardige diens. Skoon en netjies.

Baie vriendelike en hulpvaardige diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ephraim R - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ephraim R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic indeed.

Except scared by dog.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paul M - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Paul M
Enkelreisiger

Waarde vir geld.

Baie dankie aan Margaret, my verblyf was aangenaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liesel D - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Liesel D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese en aangenaam. Hoogs aanbeveel.

Ons was in Hoopstad om 'n troue by te woon. Ons kamer was pragtig en netjies. Ons beveel die gastehuis aan vir enigeen wat Hoopstad besoek. Sal definitief weer hierheen kom as ons in Hoopstad oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carel Van Der Merwe V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carel Van Der Merwe V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uiters netjies en gesellig.

Vriendelike ontvangs. Goeie beddens. Rustige omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erica L - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erica L
Saam met eggenoot / lewensmaat

The place is fabulous.

Easy to find, very friendly and welcoming. We had a great stay and will definitely use the premises whenever we visit Hoopstad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rika K - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rika K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en netjies, lekker bed en heerlike koffie!

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louis V - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Value for money and would stay here again.

We have stayed at other places around Hoopstad before, but wanted to try something new. The hostess was excellent and we were allowed to get the keys early in the morning. We only stayed the night (came back at 10 pm only), but the place was neat and tidy (and modern). Hot water, fresh towels, TV (with some DSTV channels). Air-con was working 100%. 3 small dogs greeted us the evening and the morning. Got woken up by their parrots in the morning (lovely sounds to listen to - much better than traffic or sirens like in the city). Would needless to say overnight at this guest house any time! You really get what you pay for. No need to look at other accommodation facilities in Hoopstad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tumisang T - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tumisang T
Saam met eggenoot / lewensmaat

It's a lovely place to stay at.

If I ever have to go back to Hoopstad, I'll definitely stay there again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan H - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Johan H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Changes should be communicated beforehand.

I booked a double bed but found two three quarter beds there. They should have communicated the change with me beforehand. I assumed that there would be DSTV available for that price, which was not the case.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rose's Self-Catering Guesthouse se terugvoer

Baie jammer Johan jy het wel ook gese julle is groot persone en uit my hart het ek die driekwart beddens teen mekaar gestoot soos die meeste gastehuise doen vir jou n lekker kamer gebied wat koel is asook n tv. Kanale van ovhd het nie gemerk jy wil Dstv. He nie vergewe my Margaret.

Rose's Self-Catering Guesthouse
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Roos-straat 8, Hoopstad, 9479, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDkwNjJiYWIyLTMzODYtNDg3ZC05MTdjLTk3MmQ3MzY0OGFkOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 8 Roos Street Hoopstad 9479 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.8299 25.91297
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem