Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rose's Self-Catering Guesthouse

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Roos-straat 8, Hoopstad, 9479, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Rose's Self-Catering Guesthouse bied selfsorg-kamers in Hoopstad. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike oornagplek onderweg na verskeie bestemmings.

Ons bied verblyf in 9 slaapkamers wat elkeen smaakvol gemeubileer is. Elke kamer het 'n dubbelbed of 2 driekwartbeddens met en suite-badkamers. Elkeen van die kamers het 'n TV, 'n mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe met komplimentêre beskuit.

Die gastehuis het 'n goed toegeruste, gemeenskaplike kombuis waar jy etes kan voorberei en daar is 'n gemeenskaplike sitkamer waar jy kan ontspan. Veilige parkeerplek van die straat af is beskikbaar vir motors en ons is baie na aan verskeie winkels, OTM's, 'n gholfbaan en ander plaaslike geriewe.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 14 resensies vir Rose's Self-Catering Guesthouse
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Roos-straat 8, Hoopstad, 9479, Vrystaat
  • Gaste dink Rose's Self-Catering Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Hoopstad Vrystaat
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Roos-straat 8, Hoopstad, 9479, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDkwNjJiYWIyLTMzODYtNDg3ZC05MTdjLTk3MmQ3MzY0OGFkOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 8 Roos Street Hoopstad 9479 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.8299 25.91297