Struisbaai Akkommodasie by Rosilou Seafront Accommodation | LekkeSlaap
+15
+15

Rosilou Seafront Accommodation

9 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marienerylaan 51, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Rosilou Seafront Accommodation bied selfsorgverblyf in die dorpie Struisbaai. Die eiendom is sowat 100 m vanaf 'n afgeleë strand en gewilde visvangplekke.

Verblyf is beskikbaar in 2 eenhede: Die Dupleks-gesinseenheid en die Enkelwoonstel. Elke eenheid het uitsigte oor die see en die geskiedkundige Agulhas-vuurtoring asook braaigeriewe in die tuin.

Die Dupleks-gesinseenheid is ideaal vir 4 gaste en het 'n slaapkamer op die onderste verdieping, elke verdieping het 'n badkamer en linne word voorsien. Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof en oond, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskas-vrieskas toegerus is. Die sitarea het 2 enkelbeddens en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die area lei na die balkon wat 'n see-uitsig het.

Die Enkelwoonstel is op die boonste verdieping en is 'n klein eenslaapkamer-eenheid met lieflike see-uitsigte en 2 driekwartbeddens. 'n TV met sekere DStv-kanale is beskikbaar. Daar is 'n en suite-badkamer en linne word voorsien. Verder is daar 'n kombuisie met 'n mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskas-vrieskas. Dit lei na 'n balkon.

Verskeie besienswaardighede en doendinge kan in die omgewing geniet word, soos seilplankry, kajakvaar en swem; vir wynliefhebbers is daar die Kaap Agulhas-wynroete. Die De Hoop Natuurreservaat is ideaal vir stappers, fietsryers en voëlkykers, en in die winter- en vroeë lente-maande kan walviskyk ook geniet word.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Troeteldiere indien gereël

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 9 resensies vir Rosilou Seafront Accommodation
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Marienerylaan 51, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Gaste dink Rosilou Seafront Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marienerylaan 51, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAhFmEhIy9e5W9NaeOZpKX38mw3Q5zeN3ExVUFexmmXb1qTmdKrj?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 51 Marine Drive Struisbaai 7285 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.81297 20.050016
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za